Onderwerp 5 - Produk Flashcards

(8 cards)

1
Q

Noem die 5 produkvlakke

2024F/2023F/2022F

A
  1. Kern voordeel – Wat die kliënt regtig wil hê (bv. kommunikasie).
  2. Basiese produk – Die regte produk wat dit moontlik maak (bv. selfoon).
  3. Verwagte produk – Wat die kliënt normaalweg verwag (bv. kamera, laaier).
  4. Toegevoegde produk – Ekstra’s wat dit beter maak (bv. goeie kamera, gratis data).
  5. Potensiële produk – Wat nog in die toekoms kan bykom (bv. nuwe tegnologie).
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die 4 verbruikers produkte

2024F+A/2023A/2022F+A

A
  1. Geriefs produkte: Stapel, Impuls en Nood produkte.
  2. Inkopie produkte: Homogene (moeilik om te onderskei:sout; petrol) en Heterogene (maklik om te vergelyk en kies: selfoon; kleure)
  3. Spesialiteit produkte: Rolex horlosie, sports kar
  4. Nie-gesoekte produkte: Lewens versekering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die 5 Produk items, lyne en mengsels

2024F+A/2023A/2022F+A

A
  1. Produk items: Spesifieke produk of weergawe (Voorbeeld: Coca-Cola Zero Sugar 500ml bottel)
  2. Produklyn: Groep soortgelyke produkte (Voorbeeld: Coca-Cola koeldrankreeks)
  3. Produkmengsel: Al die verskillende produklyne (Voorbeeld: Koeldrankte, water, sportdrank, en saplyne)
  4. Wydte van produkmengsel: Hoeveel verskillende produklyne hulle het (Voorbeeld: koeldrank, water, sportdrank, sap)
  5. Diepte van ‘n produklyn: Aantal variante binne ’n produklyn (Voorbeeld: 3 koeldrank, 2 sportsdrank, 2 water en 1 sap)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die 4 funksies van verpakking

2024A/2023F+A/2022F+A

A
  1. Houer van produkte en beskerm produkte
  2. Bevorder produkte
  3. Fasiliteer storing, gebruik en gemak
  4. Fasiliteer herwinning en verminder beskadiging van die omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem 3 voordele van handelsmerke vir verbruikers

2023F

A
  1. Vergemaklik aankope
  2. Gee sekuriteit en geloofwaardigheid
  3. Handelsekwiteit: geldwaarde van handelsmerk
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 3 tipes handelsmerkestrategie soorte

2024A/2022F+A

A
  1. Individuele handelsmerk: Elke produk het sy eie unieke naam (Vb: Simba (chips), Oros (stroop) – albei van Tiger Brands)
  2. Familiehandelsmerk: Verskeie produkte gebruik dieselfde naam (Vb: All Gold vir tamatiesous, blatjang)
  3. Kombinasie: Maatskappy gebruik beide die maatskappynaam én ’n unieke produknaam (Vb: Kellogg’s Corn Flakes, Kellogg’s Rice Krispies)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die 5 vlakke van handelsmerkfamiliariteit

2024A/2023F/2022A

A
  1. Handelsmerk verwerping: weier om die handelsmerk te koop
  2. Nie herkenning van die handelsmerk: ken nie die handelsmerk nie
  3. Handelsmerk herkenning: herken dit, maar koop dit net as dit beskikbaar is
  4. Handelsmerk voorkeur: verkies dié handelsmerk, maar sal ander koop as dit nie beskikbaar is nie
  5. Aandring op handelsmerk: koop net daardie handelsmerk, niks anders nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die verskil tussen Nie-duursaam en duursaam produkte?

2024F/2023A

A
  • Duursaam: lank hou en word herhaaldelik gebruik (selfoon; yskas)
  • Nie-duursaam: vinnig gebruik en hou nie lank nie (Brood; melk)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly