Onderwerp 8 - Promosie Flashcards
(6 cards)
1
Q
Noem die 3 doelwitte van ‘n advertensie veldtog
2024F
A
- Die kommunikasie taak moet geïdentifiseerde wees
- Die teikenmark moet gespesifiseer wees
- Die tydsperiode moet ook gespesifiseer wees
2
Q
Wat is die 5 verskillende media besluite?
2024F+A
A
- Koerante: wye geografiese area, maar beperkte demografiese selektiwiteit
- Tydskrifte: goeie reproduksie, veral in kleur; maar vereis ‘n lang lead time.
- Radio: lae koste, maar geen visuele moontlikhede.
- Televisie: lae koste-per-duisend, maar die boodskap het ‘n kort leeftyd
- Buitelug advertensie: herhaling, maar kort boodskap
3
Q
Noem 6 vrome van Verkoopspromosies instrumente
2024F+A/2023F+A/2022A
A
- Koepons: Bewys wat jou afslag op ’n produk gee
- Premium: Gratis of goedkoop geskenk
- Lojaliteitsprogramme: spaar punte of kry belonings vir herhaalde aankope
- Kompetisies: neem deel om iets te wen
- Voorbeelde (samples): Gratis proefproduk
- Punt-van-aankope tentoonstelling: Promosies of vertonings in die winkel
4
Q
Wat is die 5 stappe van die verskoopsproses
2024A/2022A
A
- Stel doelwitte en die verkoopproses
- Ontwerp die verkoopsorganisasie
- Ontwikkel die verkoopsmag
- Gee rigting aan die verkoopsmag
- Evalueer die verkoopsmag
5
Q
Noem en verduidelik die VYF (5) stappe van die bemarkingskommunikasieplan
2023F/2022A
A
- Identifiseer die teikengehoor
- Bepaal die kommunikasiedoelwit
- Ontwikkel die boodskap
- Kies die kommunikasiekanale
- Evalueer die impak
6
Q
Noem 3 Kwalifisering van leidrade (potensiale klient)
2024A/2022A
A
- Die persoon moet ‘n herkenbare behoefte hê
- Koopkrag
- Ontvangbaar en toeganklik wees