Onderwerp 9 - Plek Flashcards
(9 cards)
1
Q
Wat is die 3 behoeftes wat vervul word deur bemarkingsverspreidingskanale
2024F+A/2023F/2022A
A
- Bied van spesialisiasie en die verspreiding van arbeid
- Oorkoming van teenstrydighede
- Voorsien kontakdoeltreffendhede
2
Q
Noem die 4 vorme van teenstrydighede
2023F
A
- Teenstrydigheid van hoeveelheid
- Teenstrydigheid in verskeidenheid
- Ruimtelike teenstrydigheid
- Temporale teenstrydigheid
3
Q
Wat is die 4 tipiese verspreidingskanele/bemarkingskanele
2023F
A
- Direkte kanaal: Vervaardiger-Verbruiker
- Handelaar kanaal: Vervaardiger-Handelaar-Verbruiker
- Groothandelaar kanaal: Vervaardiger-Grotthandelaar-Handelaar-Verbruiker
- Agent/makelaar kanaal: Vervaardiger-Agent-Grotthandelaar-Handelaar-Verbruiker
4
Q
Wat is die 4 alternatiewe verspreidingskanele/bemarkingskanele
2024F/2022F
A
- Veelvoudige kanale: Gebruik meer as een kanaal (aanlyn én winkel)
- Nie-tradisionele kanale: Gebruik ongewone maniere (Aanlynwinkels; TV-verkope)
- Strategiese alliansies: Saamwerk met ander besighede
- Omgekeerde kanale: Produkte beweeg terug van verbruiker na vervaardiger (herwinning, terugsendings)
5
Q
Noem die 3 verskillende vlakke van verspreidingsintensiteit
2024F+A/2023F+A/2022F+A
A
- Intensiewe verspreiding: baie winkels verkoop
- Selektiewe verspreiding: ’n paar gekose winkels
- Eksklusiewe verspreiding: een of baie min winkels
6
Q
Noem die 2 verskillende kanaalkonflik
2024F/2023F+A/2022F
A
- Horisontale konflik: Konflik tussen kanale op dieselfde vlak, bv. twee winkels wat mekaar beveg.
- Vertikale konflik: Konflik tussen kanale op verskillende vlakke, bv. vervaardiger teenoor winkel.
7
Q
Noem die 5 verskillende mag in die distribusie kanaal
2024F/2023A/2022F
A
- Mag om te beloon: Mag om iemand vir goeie werk te beloon.
- Dwang mag: (Coercive) Mag om iemand te straf of te dwing
- Wetlike mag:Mag gebaseer op posisie of reëls
- Mag van verwysing:Mag deur bewondering of invloed
- Deskundige mag: Mag deur kennis en vaardigheid.
8
Q
Noem die 4 soorte maatskappy intergrasie
2023F+A/2022F
A
- Vertikale integrasie: Beheer verskillende vlakke van die voorsieningsketting (Vb: Vervaardiger koop ’n winkel (voorentoe) of plaas (terugwaarts))
- Vorentoe integrasie: Beweeg nader aan die eindverbruiker (Vb: Coca-Cola begin sy eie winkels)
- Terugwaartse integrasie: Beweeg nader aan die verskaffer of grondstof (Vb: Pick n Pay koop ’n boerdery)
- Horisontale integrasie: ’n Maatskappy koop of smelt saam met ’n mededinger op dieselfde vlak (Vb: Shoprite koop Checkers)
9
Q
Noem die 6 kenmerke van klassifisering van kleinhandelbedrywighede
2023F+A/2022F
A
- Tipe eienaarskap
- Tipe goedere verkoop
- Plek - Ligging
- Grootte van die markarea
- Soort/tipe diens gelewer
- Verhouding met ander besighede