Onderwerp 7 - Promosie Flashcards

(7 cards)

1
Q

Wat is die 4 elemente van Bemarkingskommunikasie mengsel

2024A/2023F+A/2022F+A

A
  1. Advertensie
  2. Openbare skakelwerk en publisiteit
  3. Persoonlike verkope
  4. Verkoopspromosies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die 2 Hoof tipes advertensie

2024F/2023F

A
  1. Institusionele advertensie (maatskappy se beeld)
  • Korporatiewe advertensie: Bou vertroue in die maatskappy as geheel.
  • Voorspraak advertensie: Praat oor ’n saak of standpunt.
  1. Produk advertensie (spesifieke produk of diens)
  • Pionier advertensie: Stel ’n nuwe produk bekend {Toetredingsfase}.
  • Mededingende advertensie: Beklemtoon voordele van jou produk bo ander {Groeifase}.
  • Vergelykende advertensie: Vergelyk direk met ’n ander handelsmerk {Volwassefase}.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die 3 bemarkingskommunikasie take/doel

2024F+A/2023F+A/2022F+A

A
  1. Lig die kliënt in
  2. Oorreed die kliënt
  3. Herinner die kliënt
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor staan die AIDA-model

2024F+A/2022A

A
  1. Attention (Aandag) – Trek die klant se aandag.
  2. Interest (Belangstelling) – Hou hul aandag met inligting.
  3. Desire (Begeerte) – Maak hulle wil hê wat jy aanbied.
  4. Action (Aksie) – Laat hulle die produk koop.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die 5 Faktore wat die bemarkingskommunikasie mengsel beïnvloed

2023A/2022F

A
  1. Aard van die produk
  2. Produklewensiklus
  3. Eienskappe van die teikenmark
  4. Tipe aankoop besluit
  5. Beskikbaarheid van fondse
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem en verduidelik volledig 4 effekte van advertensies

2024F

A
  1. Advertensies en markaandeel: Help nuwe handelsmerke om klante te wen
  2. Advertensie en die verbruiker: Gee inligting en kan houdings verander
  3. Advertensie en handelsmerk-lojaliteit: Hou kliënte lojaal aan ’n handelsmerk
  4. Advertensie en produkeienskappe: Beïnvloed hoe mense die produk sien
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die verskil tussen stoot en trek strategie

2024F

A
  • Stootstrategie: Bemark aan winkels om die produk na verbruikers te stoot.
  • Trekstrategie: Bemark aan verbruikers sodat hulle die produk by winkels aanvra.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly