Onderwerp 1C: Die Vermenigvuldiger Flashcards

(11 cards)

1
Q

Omskryf die makro-ekonomiese vermenigvuldiger

A

Stel dat ‘n toename in aanvanklike besteding aanleiding gee tot ‘n groter toename in masjinale inkomste
Fokus net op huishoudings en produsente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie het die teorie van die vermenigvuldiger saamgestel

A

John Maybard Keynes
Hy sê dat enige inspuiting in die ekonomie sal aanleiding gee dat daar ‘n groter toename in nasionale inkomste is
‘n teorie wat berus op die herbestedingseffek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Marginale verbruikersgeneigdheid

A

(mvg)
Die gedeelte van besteebare inkomste (Yd) wat huishoudings kies om te verbruik (C)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Marginale spaargeneigdheid

A

Die gedeelte van huishoudings se besteebare inkomste (Yd) wat hulle kies om te spaar (S)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ewewig in die ekonomie

A

Y=E
J=L
I+G+X=S+T+M
Daar is ewewig in die ekonomie wanneer deelnemers geen aansporing het om hulle gedrag te verander nie.
Word op ‘n grafiek voorgestel deur ‘n 45° lyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer is die ekonomie nie meet in ewewig nie

A

Y>E of Y<E

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter twee soorte besteding vind plaas in die model

A

Verbruikersbesteding (C)
Investeringsbesteding (I)
M.a.w Kapitaalvorming in die Nasionale rekeninge

Die ekonomie is in ewewig wanneer C+I = Y

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Basiese aannames van die vermenigvuldiger

A

1) Twee deelnemers en geen owerheid of buitelandse
2)
3)
4)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly