Onderwerp 2: Die Sakesiklus Flashcards
(45 cards)
Wat is ‘n sakesiklus
Die voortdurende verandering in ekonomiese aktiwiteite en word gekenmerk deir die aanhoudende patroon van inkrimping en uitbreiding in produksie, inkomste en besteding
Die reële sakesiklus
Werklike sakesiklus met fluktuasies en skerp punte verkry wanneer die uitwerking van die seisoene, ongereelde gebeure en langtermyn groeitendens gebruik word om die sakesiklus te beskryf
4 tiepes sakesiklusse
Kitchin
Juglar
Kuznets
Kondratief
(brei uit nè)
Als van belang van die Eksogene benadering
Monetaristiese benadering, John Milton Friedman, a.k.a sonvlekteorie, faktore v BUITE aanleiding tot (fluktuasies a.g.v onefektiewe overheidsbeleide.)
Markkragte is inherent STABIEL en moet ekonomie akts oorneem en als terug bring na ewewig.
Wat behels die monetaristiese benadering
Kontant reserwe vereistes
Repo koers
Opemark transaksies
Morele oorreding
Oorsake van die monetaristiese benadering
Weerpatrone
Strukturele verandering
Rampe onvanpaste regeringsbeleide
Verandering in geldvoorraad
Stokke
Tegnologiese innovasie
Psigologiese redes
Wat behels die Endogene benadering
Keynesiaanse benadering, John Meynard Keynes, Faktore BINNE die ekonomie gee aanleiding tot fluktuasies en markkragte is inherent ONSTABIEL en dus moet die owerheid inmeng om glad te stryk
Maak gebruik van die fiskale beleid
Watter tiepe tendenslyn is die eksogene benadering
Dik tendenslyn wat toon dat die ekonomie inherent stabiel is
Wat behels die Fiskale beleid
Belasting en Owerheidsbesteding
Oorsake van die keynesiaanse benadering
Monetêre oorsake
regte redes
verandering in Bruto kapitaalvorming
verandering in aggregate Vraag
tegnologie en innovasie
Watter tiepe tendenslyn het die endogene benadering
Dowwe tendenslyn maar dik sakesiklus want fluktuasies is gewoon
Wat is die twee regeringsbeleide om die sakesiklus glad te stryk
Die Monetêre beleid (Governeur van die reserwebank, Lesetja kganyago)
en die Fiskale beleid (Minister van finansies, Enoch godongwane )
Repokoers
Koers waarteen die SARB geld uitleen aan kommersiële banke
Kontantreserwevereistes
Minimum reserwes wat banke verplig is om by die SARB te stoor
Morele oorreding
SARB kan gesprekvoering en oorreding gebruik om banke te oorreed om op ‘n gewenste wyse op te tree in terme van die heersende ekonomiese omstandighede
Opemarktransaksies
Gemoeid met die koop en verkoop van staatseffekte en skatkiswisseling deir die SARB om die kwantiteit van geld te beheer
Kwantitatiewe verruiming
Wanneer die sentrale bank staatsobligasies by die banke koop om die banke se likiditeitstekorte te verlig
Skatkiswisseling
Korttermyn skuld instrumente wat uitgereik word op die mark en wissel van een dag tot 12 maande
Staatseffekte
Is waar jy instem om geld aam die owerheid te leen in ruil vir ‘n vasgestelde rentekoers
Hoe word die monetêre beleid gebruik vir UITBREIDENDE maatreëls.
Repo: verlaag
KRV: neem af
MO: neem toe
OT: koop staatseffekte
Als dra by daartoe dat meer geldvoorraad in sirkulasie is sodat die ekonomie homself kan herstel in afswaaifases
Word in die teenoorgestelde rigting toegepas vir beperkende maatreëls
Hoe word die fiskale beleid UIBREIDEND toegepas
Ekonomiese aktiwiteite word aangemoedig deur staatsbesteding te verhoog en belasting te verlaag
of albei gelyktydig
Die teenoorgestelde word gedoen met beperkende maatreëls
Geldvoorraad
Hoeveelheid geldvoorraad in sirkulasie. Totale geldvoorraad is M3
M1 Geldvoorraad
- alle geld wat gebruik word om betalings te maak
- alle munte en note in sirkulasie
- sluit dagdepositos in