Onderwerp 3: Openbare Sektor Flashcards
(29 cards)
Die openbare sektor
Sluit alle departemente, Staatsamptenare of ondernemings in
staatsbeheer. Regering of staat
Samestelling van die openbare sektor
Nasionale regering
Provinsiale regering
Plaaslike regering
Staatsbeheerde ondernemings
Nasionale regering
Alle nasionale aangeleenthede:
veiligheid, sekuriteit en internationale handel.
Opgemaak uit nasionale departemente en diens organisasies in
Provinsiale regering
Ekonomiese kwessie van ‘j sekere streek:
behuising, gesondheid en onderwys
Plaaslike regering
Elektrisiteitsvoorsiening, biblioteke, verkeersbeheer van ‘n sekere dorp of munisipaliteit
Staatsbeheerde ondernemings
SBO’s wat openbare g&d lewer. Behels ook parastatale ondernemings
Die drie noodsaaklikhede van die openbare sektor
1) Voorsiening van openbare goedere en dienste
2) Bewaar hulpbronne
3) Bestuur die ekonomie
Die drie kategorieë openbare goedere en dienste
1) Gemeenskapsgoedere
2) Kollektiewe goedere
3) Meriete goedere
Omskryf gemeenskapsgoedere
Word befonds deir belasting. Nie-mededingend, behaal nie ‘n prys nie en word gratis aan die publiek verskaf
b.v polisiëring en verdediging
Pmskryf kollektiewe goedere
Befonds deur lidmaatskap, belasting, koste of toegangsfooi. Om parasiete uit te sluit. Mededingende verbruik.
Bv. Strande en parke
Meriete goedere
Befonds deur subsidies of privaatbetaling maar dit is meestal deur die staat voorsien omdat dit ondervoorsien word deur die privaatsektor. Bv. Onderwys, gesondheidsorg en navorsing.
Drie eienskappe van openbare goedere
1) Nie mededingend in verbruik ( baie mense benut dit sonder dat dit op raak)
2) Onmoontlik om mense uitgesluit van die gebruik daarvan
3) Openbare goedere kan nie verwerp word nie
Omskryf hoe die regering hulpbronne bewaar
Die regering beskerm die omgewing van negatiewe eksternaliteite
Eksternalitieite
is koste of voordele wat voortspruit uit die produksie van ‘n item of diens wat nie in die markprys weerspieël word nie
Omskryf hoe die regering die ekonomie bestuur
Bevorder beleide wat gelyke geleenthede vir alle gemeenskapslede verseker
6 elemente van swak openbare voorsiening
1) Aanspreeklikheid
2) Doeltreffendheid
3) Assessering van behoeftes
4) Prysbeleide
5) Parastatale ondernemings
6) Privatisering en nasionalisering
4 Tiepes Aanpreeklikheid
1) Ministeriële verantwoorbaarheid
2) Parlementêre vraagstelling
3) Skatkis beheer
4) Ouditeur generaal
Wat is Ministeriële verantwoorbaarheid
Elke minister het ‘n portefeulje en spesifieke verantwoordelikhede
Elke departement het ‘n direkteur generaal
Wat is parlementêre vraagstelling
Geskrewe vrae wat die parlement aan relevante ministers vra en hulle is volgens wet verplig om die vrae te beantwoord
Wat is skatkis beheer
Nasionale Tesourie verantwoordelik vir die bestuur van die nasionale regering se finansies
Minister van finansies is hulle voorsitter
Wat is die auditeur generaal (OGSA)
Rapporteer jaarliks aan die parlement oor elke department en moet rekeninge, finansiële bestuur oudit en verslag doen oor stastsdepartemente
Pareto Optimum
Stel dat een persoon nie meer welvarend kan word sonder dat ‘n ander swakker daartoe af is nie
Ondoeltreffende openbare voorsiening
Staatsamptenare misluk in die lewering van dienste aan die publiek a.g.v sonde BOK
B-urokrasie
O-nbevoegdheid
K-orupsie