Hoe word die kapitaal bedrae verdeel in die providend fund?
Grbasseer op datum. Alles voor 28 Feb 2021 is vested. Jy kan al hierdie geld yithaal wanneer jy aftree. Alles na dit is non-vested. Jy mag net n derde hiervan uithaal, en 2/3’s moet gebruik word om n pension te koop