Renaissance Idees Flashcards
(11 cards)
Wat beteken Sekularisme?
Godsdiens moet mens nie verhoed om voluit te lewe nie.
Mense stel minder belang in godsdiens
Wêreldse dinge meer belangrik
Watse idee glo wêreldse dinge en materiële dinge is meer belangrik as godsdiens?
Sekuralisme
Wat glo humaniste?
Mense en hierdie wêreld is die fokus punt, nie God nie
Wat moedig humanisme aan?
Intellektuele ontwikkeling
Wat beteken Humanisme?
Was ‘n sekulêre beweging wat intellektuele ontwikkeling aanmoedig. Mense en hierdie wêreld is die fokuspunt
Wie glo in mense en die wêreld eerder as God?
Humaniste
Wat beteken Individualisme?
Dit sê dat mense hulle persoonlikhede en gevoelens moet uitleef en hulle unieke talente moet uitleef.
Individue is tot groot dinge instaat
Watter Renaissance idee help da Vinvi om sy potensiaal te verwensenlik?
Individualisme
Wat beteken Skeptisisme?
Die idee het
Nuuskierigheid
Objektiwiteit en
Bevraagtekening van gesag, aangemoedig
Watse idee beskryf mense wat alles bevraagteken eerder as geloof het?
Skeptisisme
Noem 4 nuwe Renaissance idees
Sekularisme
Humanisme
Individualisme
Skeptisisme