Arbeid,Energie en Drywing Flashcards
(6 cards)
Wat is drywing?
Die tempo waarteen arbeid verrig word of energie verbruik word.
Wat is die beginsel van behoud van meganiese energie?
Die totale meganiese energie (som van die gravitasie en potensiële energie) in ‘n geslote sisteem bly konstant.
Wat is nie-konserwatiewe kragte?
ʼn Krag waarvoor die arbeid verrig om ʼn voorwerp tussen twee punte te beweeg is onafhanklik van die roete wat gevolg word.
bv Wrywing, lugweerstand en die spanning in ‘n tou.
Wat is konserwatiewe kragte?
ʼn Krag waarvoor die arbeid verrig om ʼn voorwerp tussen twee punste in onafhanklik van die roete wat gevolg word
Wat is die arbeid-energie stelling?
Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp.
Hoe word arbeid bereken?
Die arbeid verrrig op ‘n voorwerp deur ‘n konstante krag F as FAxcosO, waar F die grootte van die krag, Ax die grootte van die verplasing en O die hoek tussen die krag en die verplasing is.