Vertikale projektielbeweging Flashcards

(3 cards)

1
Q

Projektiel?

A

ʼn Voorwerp waaraan daar ʼn beginsnelheid gegee is en wat dan slegs onder die invloed van gravitasiekrag beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vryval?

A

Die beweeging waartydens die enigste krag wat op ʼn voorwerp inwerk, gravitasiekrag is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gravitasieversnelling?

A

Die versnelling wat ʼn vallende voorwerp ondervind as gevolg van die gravitasieaantrekkings-krag van die aarde op die voorwerp in die afwesigheid van lugwrywing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly