Elektrostatika Flashcards
(3 cards)
1
Q
Wat is die elektriese veld by ‘n punt?
A
Die elektriese veld by ‘n punt is die elektrostatiee krag wat per eenheidspositiewe-lading wat by daardie punt geplaas is, ondervind.
2
Q
Wat is die gebied in die ruimte waarin ‘n elektriese lading ‘n krag uitoefen?
A
Die gebied in die ruimte waarin ‘n elektriese lading ‘n krag uitoefen, is die elektriese veld.
3
Q
Wat stel Coulomb se wet voor?
A
Coulomb se wet stel voor dat die grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading (Q1) op ‘n ander puntlading (Q2) uitoefen, direk eweredig is aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand (r) tussen hulle.