Elektrisiteit Flashcards

(3 cards)

1
Q

Wat is emk?

A

Die maksimumenergie wat ‘n battery lewer per eenheidslading wat daardeur vloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Drywing?

A

Die tempo waarteen arbeid verrig word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is Ohm se wet?

A

Die potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly