Atleetvoet Flashcards

1
Q

Siektes by fungi

A

1 sommige is patogenies , veroorsaak.siektes
2 condida alcikons , kan voordelig wees in klein hoeveelhede in die liggaamsweefsel , te veel is skadelik met mense met lae immuniteit
3 immunitiet = vermoe van organismes om siektes te weerstaan
4 siektes = swamroes , sproei , omlope en altleetvoet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik atleeyvoet ( tinea pedis ) : tinea - “ swam “ pedis - “ voet”

A

1 jeukerige rooi uitdlag tussen tone
2 klein skimmels dring vel binne indien hulle klam ; warm plek vind om te leef
3 dieselfde swam veroorsaak omlope
4 indien nie behandel word nie ; kan vel tussen tone kraak ; bloei en sleg ruik
5 swaminfeksie kan ook na die voetsole en handpalm uitbrei
6 soms gaan swam infeksie onder toonnaels - toonnaeks verdik ; kleur groen of geel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik behandeling van atleetvoet

A

1 dra skoene wat jou vel laat asemhaal ; bv leerskoene
2 probeer om nie te veel drafskoene te dra wat voete laat sweet nie
3 dra dik wol of katoen kouse ; dit absorbeer sweet
4 trek skoon sokkies aan
5 was voete elke dag ; maak dit met n skoon handoek droog
6 poeier voete en kouse met antiswampoeier om vog te absorbeer
7 stort met plakkies in opbenbare plekke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly