Protiste Flashcards

1
Q

Wat beteken fagositose ?

A

Die opneem van voedsel deurdat die plasmamembraand die voedselkorrel omring en dan n vakuool om die korrel vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken osmoregulering in amoeba?

A

Beweging van water vanaf n hoe konsentrasie in die endoplasma na n lae konsentrasie in die kontraktiele vakuool. Die vakuool raak ontslae van die water deur die water na buite vry te laat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik protiste

A

+ daar is meer as 200000 spesies
+ voorbeelde sluit is
1 protosoe : dieragtige eensellig heterotrowe
2alge : plantaardig , chlorofil ( groen , bruin en rooi )
3 slymskimmels
4 waterskimmels
5 diatome : eensellige alge
6 dihoflageliate : eensellige alge met flagellums

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Benoem die eienskappe van protiste

A

1 sommige is eensellig
2 sommige is mikroskopies
3 eukariote met selkern
4 sommige is heterotrowe en ander outotrowe
5 voortplanting : ongeslagtelike deur tweedeling
6 sommige alge plant geslagtelik met geslagselle voor
7 leef in water
8 sommige is patogene bv malaria en slaapsiekte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die bou van die amoeba ( dieragtige protis )
Gaan kyk na skets in skrif
Benoem die byskrifte van die skets

A
1ektoplasma
2endoplasma
3voedselvakuool
4kontraktiele vakuool
5selmembraan
6kern
7pesuedopodia (uitsteeksel)

Onthou 1 en 2 saam is die sitoplasma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Benoem die eienskappe van die bou van die amoeba skets

A

1 onreelmatige vorm wat voortdurend verander
2sitoplasma verdeel in 2 dele
1ektoplasma : helder jellie agtige laag aan die
Buitekant
2 endoplasma : grys vloeibare deel aan
binnekant - gedurig in
bewoeging wat strominge
genoem word
2 omring deur selmembraan wat selektief deurlaatbaar is
3 voedselvakuool : verteer opgeneemde voedsel
4 kontraktiele vakuool : beheer hoeveelheid water in amoeba d.m.v osmoregulering
5selkern : beheer alles in die sel
6 pseudopodiouims : vals voete wat vorm om voedsel op te neem en vir voortbeweging
7 voedselopname : fagositose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly