Inheemse Kennis En Biotegnologie Flashcards

1
Q

Wat is inheemse kennis ?

A

Kennis wat gemeenskappe / kulture oor generasie kry deur interaksie met omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Inheemse kennis vorm die basis van watse 4 goed ?

A

1 landbou
2 voedselvoorbereiding
3 opvoeding
4 bestuur van hulpbronne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik tradisionele biotegnologie

A

1 oer oue manier van doen
2 lewende organismes gebruik om nuwe produkte te maak
3 gebruik mikroorganismes in die maak van voedsel bv bakteriee , gisse en fungi ,wat in dieafwesigheid van suurstof fermenteer en bier , amasi en.mehewu maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Veruidelik bier ( umgombothi )

A

1 xhosa maak tradisionele bier ( umgombothi )
2 mieliemeel , mout , sorghum en water word gebruik
3 ryk aan vitamien B
4 suur reuk
5 minder as 3% alkhol in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die maak van umgombothi

A

Juff het gese jy hoef nie die proses te ken nie sy gaan nie in die toets dit vir jou vra nie maar gaan lees deur dit in die toets

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik amasi

A

1 tradisionele nie alkhololiese gefermenteerde melk
2 proe soos joghurt
3 neem ongepasteurde melk in n kalbas
4 ondergaan fermentasie
5 vorm melksuur
6 voorgesit in kleipotte en.met mielie hout lepels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Veruidelik mahawu

A

1 tradisionele SA nie alkholiese drankie gemaak van gefermenteerde mieliepap
2 dun mieliepap en koringmeel in warm area geplaas en gefermenteer
3 soetsuur gemaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe werk giselle

A

1 werk in die afwesigheid van suurstof
C6H12O6 pyltjie 2C2H5OH + 2CO2 + ENERGIE
GLUKOSE PYLTJIE ETANOL + KOOLSTOFDIOKSIED + ENERGIE

+ produseer koolstofdioksied en.alkhol tydens fermenstasie
+ qord gebruik vir die produksie van alkhol soos bier

2 in die teenwoordigheid van suurstof
+ sit gisse suikers om in koolstofdioksied en water

C6H12O6 + 6O6 PYLTJIE 6H2O+ 6CO2 + ENERGIE
glukose + suurtof pyltjie water+ koolstofdioksied + energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik biotegnologienn in die voedselindustriee

A

1 die maak van kaas
Kyk in skrif na daardie proses

2 die maak vam brood
Kyk in skrif na daardie proses

3 die maak van wyn.
Kyk na daardie proses in skrif

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly