Siektes Van Mikroorganismes . Siektes Wat Deur Virusse Veroorsaak Word : Hondsdolheid Flashcards

1
Q

Benoem.die eienskappe van hondsdolheid

A

1 latyns : kranksinnigheid ; tas senuweestelsel aan
2 diere word mal en agresief
3 RNS virus veroorsaak
4 virus word in speeksel oorgedra
5 geen effektiewe behandeling nie
6 55000 mense sterf jaarliks ( in SA 20 mense )
7 koeelvormige virus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik die behandeling van hondsdolheid

A

1 1885 entstof deur louis pasteur en Emile roux ontwikkel
2 enige een wat met diere werk moet ingeent word
3 staats wet dat alle huis honde en katte ingeent moet word
4 vermy honde wat dronk lyk en skuim om die mond het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly