Die Rol Van Mikroorganismes Flashcards

1
Q

A balans met die omgewing

A

1 ontbinders
2 stikstofkringloop
3 produseerders
4 balans van suurstof en koolstofdioksied

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

A1 Verduidelik ontbinders

A

1 breek dooie organiese materiaal af
2 bakteriee ; fungi en protiste is ontbinders
3 vorm water ; koolstofdioksied ; ammoniak ; hitte ; koolstof ; stikstof ; fosfaat en swawel
4 aarde se oppervlak word skoon gehou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

A2 Verduidelik die stikstof kringloop

NB gaan kyk na die skets in jou boek NB

A

1 grond en knoppies bakteriee bind vrye N2 en maak dot toeganklik vir plante
2 nitrifiseerings bakteriee vorm nitrate en nietriete wat opgeneem word deur die plante
3 benitrifiserings - bakteriee stel N2 vry in atmosfeer

×× ammoniak ( NH3 ) word gebruik om aminosure te vorm wat die boustene is van proteine wat nodig is vir plante groei ××

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

A3 Verduidelik produseerders

A

1 baie organismes is produseerders wat kan fotosinteer
2 bakteriee en protiste kan fotosinteer
3 vorm eerste skakel van die voedselketing
4 dien as bron van voedsel en energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

A4 Verduidelik die balans van suurstof en koolstofdioksied

A

1 outotrowe mikroorganismes maak suurstof en gebruik koolstof dioksied
2 bakteriee en protiste kan fotosinteer
3 maak ongeveer 50% van suurstof konsentrasie
4 plankton is vrydrywende organismes in akwatiese stelsels
5 dien as bron van voedsel
6 fitoplankton : outotowe wat fotosinteer
7 sooplankton : hetotrowe wat as voedsel dien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

B mutualistiese verhoudings
Baie organismes lewe in mutualisme saam mat ander organismes
Verduidelik die 3 organismes en hulle verhoudings

A

1 knoppiesbakteriee en peulplante
Bakteriee neem N2 vir plante op en kry voedingstowwe van die plant

2 E. Coli in die SVK van die mens
Maak vitamien b en k en kry huisvesting

3 fungi en vaatplante ( mikorisa)
Vergroot absorbsie opp van plante en kry huisvesting en voeding ( glukose)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

C ekkonomiese gebruik van bakteriee , protiste en fungi

A

1 bakteriee
2 protiste
3 fungi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

C1 verduidelik bakteriee

A

1 produksie van voedsel bv wyn ; asyn ; sojasous ; suiwelprodukte
2 ontbinding van rioolafval
3 chemiese industriee maak etanol ; sure ; ensieme en parfumm
4 maak antibiotika ; entstowee en sterioedes
5 maak probiotika as aanvuller vir SVK en immuuniteit
6 biologiese plaag beheer
7neutraliseer afvalstowee vir bio hertel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

C2 protiste

Verduidelik protiste

A

1 bron van voedsel
2 kommersiele produkte soos verdukkers , jellie , roomys , slaaisous ( alge )
3bron van minerale k , Na, l in aanvullers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly