Bakteriee Bl 8 Flashcards

1
Q

Die bou van bakteriee ( haaragtige struktuur)
Kyk na skets in jou skrif
Benoem die byskrifte van die skets

A
1 slymskede 
2 selwand
3 sitoplasma
4 nukluiode ( DNA/ DNS) 
5 voedselkorrels
6 selmembraan
7 ribosome 
8 flagellum
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Benoem funksies van skets baketeriee

A

1 DNS - dra genetiese eienskappe
2 selwand - beskerming
3 selmembraand - dien as beskerming teen fagosiete( witbloed selle)
4 slymkapsulle - voorkom uitdroging
5 ribosome - proteinsintese
6 falgellum - beweging
7 sitoplasma - help met vorm , bvat organelle wat dryf binne in
8 eensellig
9 kom voor as enkele selle , filamente of kolonies
10 omringde selwand
11 selwand bevat polisakkariede ( koolhidrate) , proteine en lipiede
12 plasmamembraan / selmembraan kom voor onder die selwand ( soos diersel )
13 sitoplasma het geen organelle
14 besit ribosome - proteinsintese
15 geen selkern
16 DNA kom voor in chromatiennetwerk wat nukloiede genoem word
17 sommige besit n slymskede wat beskerm teen uitdroging
18 flagellum : draadagtige struktuur wat help met beweging en voeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Benoem die eienskappe van bakteriee

A

1 vorm deel van monera
2 eenselig
3 prokariote
4 sommige is outotrowe - maak eie energie d.m.v fotosintese
5 die meeste is heterotrowe
A parasiete - lewe op ander organismes
B saprofiete - lewe op dooie materiaal
C mutalisme - lewe saam met ander organismes
6 kom voor in groot verskeidenheid plekke
7 sommige is patogende bv veroorsaak TB en cholora

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Benoem die vorme van bakteriee

A

1 staafvormig : basil
2 kokki : rond
3spirille : spiraal
4 vibrio : kommavormig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly