Bl. 7 Flashcards
(4 cards)
Wat is die leuse van die Suid-Afrikaanse wapen?
“Diverse mense verenig”/ “mense wat verskillend is kom bymekaar”
In watter taal is die Suid-Afrikaanse leuse?
Khoisantaal van die /Xam-mense
Wat is sosiale ontwikkeling/waarop fokus dit?
Sosiale ontwikkeling fokus op die ontwikkeling van die samelewing en streef na positiewe verandering in die samelewing na om mense te bemagtig en op te hef.
Wat sluit sosiale ontwikkeling / dit waarna sosiale ontwikeling streef in? (5)
GO B KM
% Toegang vir alle Suid-Afrikaners tot gesondheidsorg. (‘n Mobiele kliniek kan afgeleë dorpe besoek om basiese mediese dienste soos inentings en gesondheidskontroles aan te bied.)
% Verbeterde vlakke van onderwys. (‘n Gemeenskap kan ‘n naskoolse program begin om kinders te helpmet hul huiswerk en om ekstra klasse aan te bied in vakke sos wiskunde en wetenskap.)
% Behuising vir almal (‘n Regeringsinisiatief kan bekostigbare huise vir lae-inkomste gesinne bou om seker te maak dat almal ‘n veilige en stabiele plek het om te woon.)
% Kos en water (‘n Gemeenskapsprojek kan waterfilters en boorgate in dorpe sonder toegang tot skoon water installeeren voedselbanke organiseer om gesinne in nood te ondersteun.)
% Beskerming van menseregte (‘n Organisasie kan regshulp bied en opvoedkundige werkswinkels aanbied om mense bewus te maak van hul regte en hul te help om diskriminasie en onregverdige behandeling te beveg.)