Kwt. 4 Bl.1 - 3 Flashcards
(5 cards)
1
Q
Definieer menseregte
A
Die dinge wat jy moreel en wetlik toegelaat word om te hê omdat jy ‘n persoon is.
2
Q
Noem 4-6 Menseregte.
A
GGO PMS BLOBS
Die reg tot:
# Gesondheidsorg
# Gesonde omgewing
# Privaatheid
# Menswaardigheid
# Vryheid en sekuriteit
# Burgerskap
# Lewe
# Onderwys
# Toegang tot behuising
# Vryheid van spraak
3
Q
Definieer Geslagsgelykheid
A
Die regverdige en billike behandeling van mans en vroue.
4
Q
Definieer geslagsgeweld
A
Wanneer mans of vroue liggaamlik leed aangedoen word en gedreig word met kragdadigheid en aggressie a.g.v. hul geslag.
5
Q
Definieer gesinsgeweld.
A
Geweldsdade wat binne ‘n huis plaasvind.