Bl. 7 & 9 Flashcards
(12 cards)
Waar of vals:
Aardedag is die grootste internasionale omgewingsgebeurtenis en word die wydste gevier.
Waar
Wat is Aardedag?
Dit is ‘n dag waarop mense van regoor die wêreld pogings vier om plante en diere te beskerm en die wêreld skoon te maak waarin ons woon.
Wanneer is Aardedag?
22 April
Beskryf 4 - 5 maniere waarop ons Aardedag kan eerbied.
^ Maak ‘n plakkaat saam jou vreinde om mense bewus te maak van Aardedag. (Ontwerp en kleur plakkate wat mense herinner om die omgewing te beskerm, en plaas dit op sigbare plekke.)
^ Organiseer ‘n opruimingsveldtog in jou skool of gemeenskap. (Reël ‘n dag waar jy en jou vriende afval in die gemeenskap opruim om die area skoon en mooi te hou.)
^ Maak jou eie kompos. ( Gebruik tuinafval en voedselreste om kompos te maak, wat later as natuurlike bemesting vir plante gebruik kan word)
^ Plant ‘n boom of inheemse plante. (Kies inheemse plante wat geskik is vir jou area se klimaat en help om die natuurlike bio-diversiteit te bevorder.)
^ Dra groen klere/lint.(Trek groen aan op Aardedag om ‘n visuele boodskap van omgewingsbewustheid uit te stuur wat ander ook bewus maak van die belangrikheid om die aarde te beskerm.)
watse medikasie is daar vir MIV/VIGS?
Teenretrovirale middels
Waar of vals:
MIV kan genees word met medikasie
vals
Hoekom vertraag teenretrovirale middels die vermeerdering van MIV?
Omdat dit direk op die virus inwerk.
Wat kan medikasie wel doen aangesien dit MIV-infeksie beheer?
Dit kan die omvang van die skade aan die immuniteitstelsel beperk.
Hoekom kan hierdie medikasie die persoon (met MIV) se algemene gesondheid verbeter?
Dit veroorsaak ‘n kleiner behoefte aan ander medikasie en minder tyd in die hospitaal.
Noem iets wat jou immuniteitstelsel kan versterk.
Voedsame kos.
Watter kossoorte word ingesluit in ‘n gesonde dieët? (3)
Genoeg vitamiene, proteïene en koolhidrate
Hoekom moet ‘n gesonde dieët sekere kossoorte insluit/ hoekom is ‘n gesonde dieët belangrik? (4)
SIGE
om:
^ Spiere te bou.
^ Jou immuunstelsel sterk te hou.
^ ‘n Gesonde liggaamsgewig te haandhaaf.
^ Jou liggaam energie te gee.