Kwt.3 Bl. 1 - 3 Flashcards
(6 cards)
Wat is praktiese leeraktiwiteite
Praktiese leer = (jy leer terwyl jy iets doen.)
Wat is individuele leeraktiwiteite?
Leearaktiwiteite wat jy heeltemal op jou eie doen.
Wat is teoretiese leeraktiwiteite?
-Leer feite oor iets of oor ‘n situasie
- Inhoud van ‘n vak
- Akademies en denkbeeldig = Teoreties
Wat is groepsleeraktiwiteite?
Aktiwiteite wat jy as deel van ‘n groep doen.
Waar of vals:
# Jou persoonlikheid het niks te doen met watter leeraktiwiteite jy van hou nie.
# Ons leer om deel te neem aan verskillende leeraktiwiteite al is dit nie ons voorkeur nie.
Vals, dit bepaal watter leeraktiwiteite jy van hou.
Waar
Noem 1 (of 2) Denk en leervaardighede by elke vak wat ons het.
Huistaal en Eerste Addisionele taal
# Luister en praat
Wiskunde
# Kennis en korrekte gebruik van die taal van Wiskunde.
Natuurwetenskappe
# Teoretiese aktiwiteite soos
Toegang tot inligting
Kies sleutelidees
Herroep en beskryf NW kennis
Ontleed
Beoordeel
Kombineer (herorganiseer) kennis
Pas kennis op nuwe en onbekende
kontekste toe.
Sosiale Wetenskappe
# Praktiese en teoretiese (soortgelyk aan NW akt’e) aktiwiteite
# Maak gebruik van bronne (maak uittreksels, interpreteer, evalueer, verduidelik)
Tegnologie
# Teoretiese vaardighede - bv. Die verkry, verstaan en gebruik van tegnologiekennis.
EBW
# Maak gebruik van bronne (uittreksels, interpreteer, evalueer en verduidelik)
# Werk met inligting, stel inligting saam en dra inligting oor.
Lewensoriëntering
# Self ontwikkeling in die samelewing.
Kreatiewe kunste
# Dans, drama, musiek en visuele kunste