Bl. 70 - 81 Kwessies met betrekking tot landsburgers se regte en verantwoordelikhede Flashcards
(85 cards)
Wat is MIV?
‘n Virus wat vigs kan veroorsaak
Wat is ‘n voorbeeld van ‘n hulpmiddel vir mense met gestremdhede?
‘n Oprit vir rolstoele
Wat is die doel van spesiale atletiekbyeenkomste soos die Paralimpiese Spele?
Om atlete met gestremdhede in staat te stel om mee te ding
Waarom is dit belangrik om nasionale dae te vier?
Om die land se geskiedenis en waardes te herdenk
Wat is ‘n voorbeeld van ‘n nasionale dag?
Menseregtedag
Is dit waar dat mense met gestremdhede nie kan uitblink nie?
Nee, hulle kan uitblink op sekere gebiede van hul lewens
Wat kan gestremdhede vir mense moeiliker maak?
Om alledaagse take uit te voer
Waaraan het Natalie du Toit deelgeneem?
Slegs die Paralimpiese Spele
Watter soort atleet is Natalie du Toit?
‘n Bekende Suid-Afrikaanse paralimpiese swemmer
Wat is die definisie van ‘n ‘burger’?
Iemand wat ‘n verbintenis met ‘n spesifieke land het, natuurlik of omdat hul ‘n sekere tydperk daar geleef het
Wat moet jy doen as ‘n goeie burger
Eenheid onder elke burger bevorder en mense bemagtig
Wat moet mense nie doen aan diegene wat gestremd is nie?
Hulle moet terg, ignoreer of toegang tot skole geweier word
Wat is braille?
‘n Skryfvorm waarmee blindes kan lees
Watter soort toegang moet mense met gestremdhede hê?
Toegang tot inligting, dienste, opritte vir rolstoele en braille boeke of gebaretaal-tolke in die hof.
Het mense met gestremdhede dieselfde regte as ander mense?
Ja, hulle het dieselfde regte
Wat is ‘n gestremdheid?
‘n Toestand wat ‘n persoon se bewegings, sintuie of aktiwiteite kan beïnvloed
Waarom respekteer sommige mense nie ander se regte nie?
Omdat hulle dikwels nie verstaan nie wat ander doen of dink nie
Wat beteken dit om ander se regte te respekteer?
Om hulle reg te erken om hul menings te lug, solank hulle jou nie seermaak nie
Wat is ‘n belangrike deel van burgerskap in ‘n diverse land soos Suid-Afrika?
Om ander se regte te respekteer, ongeag ras, etniese groep en kultuur
Wat behels burgerskap van ‘n land meer as net om daar te woon?
Om deel te wees van die land en trots te wees om dit jou tuiste te noem
Hoekom vier ons Menseregtedag?
Dit herinner ons aan ons regte en menswees.
Wanneer is Menseregtedag?
21 Maart.
Wat sê ons Grondwet oor mense se regte?
Ons Grondwet sê almal het regte. Ons moet almal met respek behandel.
Hoe is mense wat met MIV leef gestigmatiseer?
Hulle is uitgeskuif, geïgnoreer en bespot.