Liggaamsopvoeding Bl. 96 - 101 Flashcards

(13 cards)

1
Q

Wanneer word ‘n doel aangeteken?

A

Wanneer die bal binne-in die net geslaan word.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoeveel spelers is daar per span op die veld?

A

11 spelers, met vryelike vervangings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lank duur ‘n hokkie-wedstryd?

A

Twee helftes van 30 minute elk.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe dribbel jy die bal in hokkie?

A

Hou die stok teen die bal terwyl jy hardloop, met die stok se kurwe aan die grondkant.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe hou jy ‘n hokkiestok korrek vas?

A

Vat die stok naby die bokant met jou linkerhand (duim afwaarts), en plaas jou regterhand laer op die stok. Die kurwe moet liggies die grond raak.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe begin ‘n hokkie-wedstryd?

A

‘n Aangee vanaf die middel van die veld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom is dit nuttig om die hokkieveld se uitleg te ken?

A

Dit help jou om te weet waar spelers op die veld mag beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken die verskillende kaarte in hokkie?

A
  • Groen kaart: Waarskuwing vir reëloortreding (bv. hoë stok of verkeerde stokdeel gebruik)
  • Geel kaart: Speler moet vir 5 minute die veld verlaat
  • Rooi kaart: Speler word geskors vir die res van die wedstryd
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wanneer word ‘n strafhout in hokkie toegeken?

A

Wanneer iemand in jou span ‘n reël oortree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem 9 veiligheidskwessies wat met hokkie verband hou

A

♤ Dra altyd beskermende uitrusting soos mondbeskermers, om jou gesig en tande te beskerm en beenkappe(moet dit nie uitruil nie)
♤Wees bewus van ander spelers se ruimte en vermy stoot of stampery
♤Moenie die stok te hoog optel nie (gevaar vir kopbeserings)
♤Die veld moet gelyk wees en sonder skerp voorwerpe of hindernisse.
♤Dra klere en skoene wat jou behoorlik pas
♤ Moet nooit die stok bokant jou hrupe lig nie.
♤ Moenie jou voete gebruik om die bal te dtop nie.
♤ Moenie ‘n ander speler se stok slaan nie.
♤ Moenie te naby kom aan iemand wat besig id om dir bsl hard te slaan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wie ontwikkel die wedstrydplan?

A

Die afrigter en span werk saam om die plan te skep en dit herhaaldelik te oefen.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarom het ‘n hokkiespan ‘n wedstrydplan?

A

Om te besluit hoe/wanneer die bal aangegee word, hoe spelers moet posisioneer, en om teenstanders te flous vir vinnige doelpunte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom moet jy afkoel nadat jy speletjies gespeel het of aktiwiteite uitgevoer het?

A

Dit sal jou spiere help om vinnig teherstrl sodat jy gouer gereed sal wees om weer te speel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly