Liggaamsopvoeding Bl. 82 - 85 Flashcards

(24 cards)

1
Q

Wat sê die teks presies oor die kleredrag vir sokker?

A

Dit is belangrik om klere te dra wat reg pas. Skoene moet behoorlik pas en almal moet skoene aanhê of almal moet kaalvoet speel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter vereistes word gestel aan die speelveld?

A

Die veld waarop jy speel, moet gelyk wees en sonder skerp voorwerpe of gate

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe moet spelers mekaar se ruimte hanteer?

A

Julle moet mekaar se ruimte respekteer. Wees bewus van ander leerders terwyl jy speel en moenie ander spelers stoot of stamp nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom is dit noodsaaklik om die reëls te ken?

A

Jy moet die reëls van sokker ken en verstaan om die spel te kan speel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat sê die teks oor waterinname?

A

Onthou om rustyd genoeg water te drink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 5 veiligheidskwessies wat verband hou met sokker:

A

□ Dit is belangrik om klere te dra wat reg pas. Skoene moet behoorlik pas en almal moet skoene aanhê of almal moet kaalvoet speel.
□Die veld waarop jy speel, moet gelyk wees en sonder skerp voorwerpe of gate
□Julle moet mekaar se ruimte respekteer. Wees bewus van ander leerders terwyl jy speel en moenie ander spelers stoot of stamp nie.
□Jy moet die reëls van sokker ken en verstaan om die spel te kan speel.
□Onthou om rustyd genoeg water te drink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat beteken “onkant”?

A

Dit gebeur wanneer ’n speler nader aan die teenstanders se doelgebied is as die bal en die laaste verdediger van die ander span

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer word geel en rooi kaarte gebruik?

A

Met ’n speler se eerste oortreding wys die skeidsregter ’n geel kaart as waarskuwing. Indien dieselfde speler weer ’n oortreding begaan, kry hy of sy ’n rooi kaart en word van die veld gestuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wanneer word ’n vryskop toegeken en wat is die verskil tussen direk en indirek?

A

Dit word toegestaan wanneer die ander span se speler onkant is, die spel belemmer of ’n teenstander lastig val. In die geval van ’n onregstreekse vryskop word ’n vryskop wel toegeken, maar nie regstreeks na die doelhok nie. Met ’n regstreekse vryskop het die span aan wie dit toegeken is die regstreekse kans om ’n doel aan te teken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die skeidsregter se rol?

A

Dit is die persoon wat die spel beheer. Hy of sy sal die spel stopstel wanneer ’n oortreding begaan word en ’n strafskop aan die ander span toeken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ’n oortreding en wat is die straf?

A

Wanneer ’n speler ’n reël oortree, staan dit bekend as ’n oortreding. Wanneer ’n speler ’n oortreding begaan, word ’n strafskop aan die ander span toegeken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe word “aanval” gedefinieer?

A

Die bal by die ander span probeer afneem, of daartoe oorgaan om ’n doel aan te teken.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wanneer staan ’n span besit af?

A

Wanneer die ander span die bal by jou afneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ’n “aangee”?

A

Die bal vir ’n ander spanlid gee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe behou ’n span balbesit?

A

Die bal behou en nie die ander span toelaat om dit by jou af te neem nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat beteken “onderskep” in sokker?

A

Die bal afneem wanneer die ander span dit van speler tot speler aangee

17
Q

Definieer “verdedig

A

Jy verhinder die ander span om die bal te behou of ’n doel aan te teken.

18
Q

Wat is die straf vir geweld of spog?

A

Gewelddadige optrede of spog op ’n teenstander lei direk tot ’n rooi kaart en uitsetting.”

19
Q

Watter handelinge word as onsportief beskou?

A

Argumenteer met teenstanders
- Doelbewuste reëloortreding
- Spelvertraging
- Beleidiging of vloek

20
Q

Wat gebeur as ’n speler die veld sonder toestemming betree/verlaat?

A

Dit is ’n geelkaart-oortreding:
- Die veld sonder die skeidsregter se toestemming verlaat
- Die veld sonder die skeidsregter se toestemming betree

21
Q

Hoe werk die geel/rooi kaart-stelsel?

A

n Geel kaart waarsku dat jy ’n reël oortree het. Wanneer jy ’n tweede geel kaart ontvang, sal jy outomaties ’n rooi kaart ontvang en van die veld gestuur word

22
Q

Wanneer word ’n rooi kaart gegee?

A

Jy sal ’n rooi kaart ontvang wanneer jy:
1. Jou tweede geel kaart ontvang
2. Gewelddadig teen jou teenstander optree
3. Op jou teenstander spoeg
*(Addisionele redes: doelwyt voorkom met hande, beleidiging/vloek

23
Q

Wanneer ontvang ’n speler ’n geel kaart?

A

Jy sal ’n geel kaart ontvang wanneer jy:
1. Met jou hand of arm die bal raak
2. Met ’n teenstander in ’n argument betrokke raak
3. Doelbewus die reëls oortree
*(Addisionele voorbeelde in teks: spelvertraging, verkeerde afstand by skoppe, veld sonder toestemming betree/verlaat)

24
Q

Waarom is dit belangrik om die reëls te ken?

A

Jy sal sokker meer geniet indien jy die reëls en die spel verstaan.