Byvoeglike Naamwoorde Flashcards

(9 cards)

1
Q

Wat doen ’n byvoeglike naamwoord?

A

’n Byvoeglike naamwoord beskryf of gee meer inligting oor ’n selfstandige naamwoord.

Voorbeeld: Die mooi meisie. / Die hond is wild.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ’n predikatiewe b.nw.?

A

Dis wanneer die b.nw. ná die selfstandige naamwoord kom, meestal na die werkwoord.

Voorbeeld: Die boom is reusagtig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ’n attributiewe b.nw.?

A

Dis wanneer die b.nw. vóór die selfstandige naamwoord kom, en dit word gewoonlik met ’n -e verbuig.

Voorbeeld: Die reusagtige boom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken letterlike (denotiewe) betekenis?

A

Die werklike betekenis van die woord.

Voorbeeld: Hy is ’n wrede moordenaar. (Hy is regtig wreed.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken figuurlike (konnotiewe) betekenis?

A

Die woord het ’n ander of oordraglike betekenis.

Voorbeeld:
• Dis woeste branders. (Nie regtig woedend nie, net baie sterk.)
• Chantel droom soete drome. (Nie letterlik soet nie.)
• Ruan het ’n dure les geleer. (Nie geld nie, maar moeilik.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken trappe van vergelyking?

A

Dis die drie vorme waarin byvoeglike naamwoorde verander om te vergelyk.

Voorbeeld: mooi, mooier, mooiste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die stellende trap?

A

Dis die gewone vorm van die byvoeglike naamwoord.

Voorbeeld: Die hond is vinnig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die vergrotende trap?

A

Gebruik om twee dinge te vergelyk – eindig dikwels op “-er”.

Voorbeeld: Die wind is sterker as gister.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die oortreffende trap?

A

Gebruik om meer as twee dinge te vergelyk – eindig dikwels op “-ste”.

Voorbeeld: Vandag is die sterkste wind van die week.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly