Deelwoorde - Participles Flashcards Preview

Abi Afrikaans 2017 > Deelwoorde - Participles > Flashcards

Flashcards in Deelwoorde - Participles Deck (14)
Loading flashcards...
1
Q

Wat is deelwoorde?

A

Werkwoorde wat as byvoeglike naamwoorde funksioneer

2
Q

Wat is die twee tipe deelwoorde?

A

Teenwordige

Verlede

3
Q

Wat is die algename reël vir teenwoordige deelwoorde?

A

Verander die werkwoord na ń byvoeglike naam woord

Sit end by die einde van die woord

4
Q

Wat moet ons doen wanneer die teenwoordige deelwoord moet voor die voorwerp sit?

A

Volg die algename reël, maar gebruik ende nie end nie

5
Q

Watter woorde is uitsonderings van die algename reël vir teenwoordige deelwoorde?

A
Woorde wat in: 
Doen
Gaan
Sien
Slaan
Staan eindig
6
Q

Wat gebeur met die teenwoordige deelwoord uitsonderings?

A

Net sit de na die woord

7
Q

Wanneer gebruik ons verlede deelwoorde?

A

Wanneer die aksie is verby

8
Q

Wat is die algemene reël van verlede deelworde?

A

Sit ge voor die werkwoord (maar nie vir uitsonderings - be, ge, her, er, ont, ver, mis -nie)
Sit de na die werkwoord

9
Q

Wat is die uitsonderings van die algemene reël vir verlede deelwoorde?

A

As die eindig in
p,f,g,k,s
f,g,s
d, t

10
Q

Wat moet ons doen wanneer ń werkwoord in p, f, g, k, s eindig en ons moet dit na ń verlede deelwoord verander?

A

Sit ge voor die woord (maar nie vir uitsonderings nie)

Sit te na die woorde

11
Q

Wat moet ons doen wanneer ń woord in f, g, s eindig en ons moet dit na ń verlede deelwoord verander?

A

Sit ge voor die woord (maar nie vir die uitsonderings nie)

Sit de na die woord

12
Q

Wat moet ins doen as ń woord in d of t eindig en ons moet dit na ń verlede deelwoord verander?

A

Sit ge voor die woord (maar nie vir uitsonderings nie)

Sit e na die woord

13
Q

Hoe verander die figuurlik taal verlede deelwoorde?

A

Hulle kan die kernwoord verander

Die verlede deelwoorde is sterker in die figuurlik taal

14
Q

Gee ń byvoorbeeld van ń sterker deelwoord in die figuurlik taal

A

Letterlik: gebreekte
Figuurlik: gebroke