Verlede Tyd - Past Tense Flashcards Preview

Abi Afrikaans 2017 > Verlede Tyd - Past Tense > Flashcards

Flashcards in Verlede Tyd - Past Tense Deck (19)
Loading flashcards...
1
Q

Hoe maak ons ń sin in die verlede tyd?

A

Gebruik het vir die eerste werkwoord
Sit al die ander werkwoorde in V2
Gebruik “ge-“ voor die tweede werkwoord

2
Q

Watter werkwoorde het geen ‘ge-‘ as hulle in die verlede tyd word?

A
Woorde wat begin met:
Be
Ge
Her
Er
Ont
Ver
Mis
3
Q

Hoe maak ons ‘het’ verlede tyd?

A

Gebruik het vir V1

Sit gehad by v2

4
Q

Wat gebeur as ons skeibare werkwoorde het?

A

Die ‘ge-‘ verbind voorsetsel met werkwoorde

5
Q

Wat moet ons doen as ons hulwerkwoorde het?

A

Net die hulpwerkwoorde verander (GEEN GE)

6
Q

Hoe verander is?

A

Was

7
Q

Hoe verander kan?

A

Kon

8
Q

Hoe verander wil?

A

Wou

9
Q

Hoe verander moet?

A

Moes

10
Q

Hoe verander mag?

A

Mog

11
Q

Hoe verander sal?

A

Sou

12
Q

Wat moet ons doen as ons twee hoofwerkwoorde het wat nie gelyk gedoen kan word nie? (Hulle is gewoonlike verbind met ‘en’)

A

Gebruik ń ‘ge-‘ vir elke werkwoord

13
Q

Wat moet ons doen as ons twee hoofwerkwoorde het wat gelyk gedoen kan word? (Hulle is gewoonlike verbind met ‘en’)

A

Gebruik net een ‘ge-‘ vir die eerste werkwoord

14
Q

Wat moet ons doen wanneer daar ń sintuie werkwoord in V1 is?

A

Geen ge

15
Q

Wat is die sintuie werkwoorde?

A
Sien
Proe
Luister
Ruik
Voel
16
Q

Watter ander werkwoorde kry nie ‘ge-‘ as hulle in V1 sit?

A
Probeer
Begin
Laat
Gaan
Kom
17
Q

Wat doen ons wanneer ons het voegwoorde wat verander met tyd?

A

Hulle verander na toe

Die reëls van die voegwoorde werk

18
Q

Watter voegwoorde verander met tyd?

A

WAND

20
Q

Watter voegwoorde is WAND en watter groepe sit hulle in?

A

Wanneer (3)
As (3)
Nou (2)
Dan (2)