Lydende En Bedrywende Vorm - Active And Passive Voice Flashcards Preview

Abi Afrikaans 2017 > Lydende En Bedrywende Vorm - Active And Passive Voice > Flashcards

Flashcards in Lydende En Bedrywende Vorm - Active And Passive Voice Deck (17)
Loading flashcards...
1
Q

Wat is bedrywende vorm?

A

Iemand of iets doen iets

2
Q

Wat is lydende vorm?

A

Iemand of iets het iets na hulle gedoen

3
Q

Wat is die drie tipe lydende vorms?

A

Teenwoordige tyd
Verlede tyd
Toekomende tyd

4
Q

Wat is die woordorde vir die lydende vorm van teenwoordige tyd?

A
Object
Word
Time
Manner
Deur
Subject
Place
Ge-verb1
Infinitive
5
Q

Gee die lydende vorm van:

Die man plant vandag die boom vinnig in die grond om te grooi

A

Die boom word vandag vinnig deur die man in die grond geplant om te grooi

6
Q

Wat is die woord order vir die lydende vorm van die verlede tyd?

A
Object
Is (replaces is)
Time
Manner
Deur
Subject
Place
Ge-verb1
Infinitive
7
Q

Gee die lydende vorm van:

Die man het gister die boom vinnig in die grond geplant om te grooi

A

Die boom is gister vinnig deur die man in die grond geplant om te grooi

8
Q

Wat is die woord order vir die lydende vorm van toekomende tyd?

A
Object
Sal
Time
Manner
Deur
Subject
Place
Ge-verb1
Word
Infinitive
9
Q

Wat gebeur as ons ń sin met ń hulpwerkwoord in die toekomende tyd hê en ons moet dit na die lydende vorm verander?

A

Die hulpwerkwoord gaan in die plek van sal

10
Q

Gee die lydende vorm:

Die man sal môre die boom vinnig in die grond plant om te grooi

A

Die boom sal môre vinnig deur die man in die grond geplant word om te grooi

11
Q

Wat gebeur met voornaamwoorde wanneer ons sinne in die lydende vorm verander?

A

Soms van hulle verander

12
Q

Hoe verander ek in die lydende vorm?

A

My

13
Q

Hoe verander jy in die lydende vorm?

A

Jou

14
Q

Hoe verander hy in die lydende vorm?

A

Hom

15
Q

Hoe verander sy in die lydende vorm?

A

Haar

16
Q

Wat gebeur wanneer ons ń sin het wat in die ontkennende vorm het en ons moet dit na die lydende vorm verander?

A

Die eerste nie gaan na die word (of is of sal)

17
Q

Wat gebeur wanneer ons ń sin het wat nie voorwerp het nie en ons moet dit na die lydende vorm verander?

A

Ons moet “daar” in plaas van ń voorwerp gebruik