Direkte En Indirekte Rede- Direct And Indirect Speech Flashcards Preview

Abi Afrikaans 2017 > Direkte En Indirekte Rede- Direct And Indirect Speech > Flashcards

Flashcards in Direkte En Indirekte Rede- Direct And Indirect Speech Deck (34)
Loading flashcards...
1
Q

Wat is directe rede?

A

ń Persoon sê woorde

2
Q

Wat is die naam van:

“”

A

Aanhalingstekens

3
Q

Wat is die naam van:

:

A

Dubbelpunt

4
Q

Wat is die naam van:

.

A

Punt

5
Q

Wat is die naam van:

?

A

Vraagteken

6
Q

Wat is die naam van:

!

A

Uitroepteken

7
Q

Wat is die naam van:

,

A

Komma

8
Q

Wat is die naam van:

ABC

A

Hoofletters

9
Q

Wat is die reëls van direkte rede?

A

ń Dubbelpunt kom voor die aanhalingstekens tekens
Die sin tussen die aanhalingstekens begin met ń hoofletter
As daar meer teks na die aanhalingstekens is, moet daar ń komma wees, tensy dit ń vraag of bevelsin is.

10
Q

Wat is indirekte rede?

A

ń Persoon se woorde word oorvertel

11
Q

Watter punktuasie is in indirekte rede?

A

Net punte en hoofletters

12
Q

Watter woord gebruik ons vir ń stelling in indirekte rede?

A

Dat

Al die ander werkwoorde gaan na die einde van die sin

13
Q

Watter woord gebruik ons vir algemene vrae?

Indirekte rede

A

Of

14
Q

Watter woorde gebruik ons vir spesifikasie vrae?

Indirekte rede

A

Die vraagwoord wat alreeds daar is

15
Q

Watter woord gebruik ons wanneer daar ń bevelsin is?

Indirekte rede

A

Dat…moet
Om…te
Onthou, kyk na jou werkwoorde

16
Q

Watter ander dinge moet verander as ons indirekte rede gebruik?

A

Die voornaamwoorde

17
Q

Hoe verander ek/jy?

A

Hy

Sy

18
Q

Hoe verander ons?

A

Hulle

19
Q

Hoe verander julle?

A

Hulle

20
Q

Hoe verander my?

A

Sy

Haar

21
Q

Hoe verander myne?

A

Syne

Hare

22
Q

Hoe verander jou?

A

Hy

Sy

23
Q

Hoe verander joune?

A

Sy

Haar

24
Q

Hoe verander ons s’n?

A

Hulle s’n

25
Q

Hoe verander julle s’n?

A

Hulle s’n

26
Q

Wattter woorde gaan na die einde van ń sin wanneer dit verander na indirekte woorde?

A
Is
Het
Was
Word
Wees
27
Q

Hoe verander tussenwerpsels na indirekte vorm?

A

Hulle word frase

28
Q

Hoe verander foei tog/ sies tog in indirekte vorm?

A

Met simpatie

29
Q

Hoe verander aitsa in indirekte vorm?

A

Met bewondering

30
Q

Hoe verander eina in indirekte vorm?

A

Met ń uitroep van pyn

31
Q

Hoe verander hoera in indirekte vorm?

A

Met blydskap

32
Q

Hoe verander ja in indirekte vorm?

A

Bevestigend

33
Q

Hoe verander nee in indirekte vorm?

A

Ontkennend

34
Q

Hoe verander sjoe in indirekte vorm?

A

Verbaas