Die wereld het so Klein geword- Alta Marincowitz Flashcards Preview

Afrikaans Literature > Die wereld het so Klein geword- Alta Marincowitz > Flashcards

Flashcards in Die wereld het so Klein geword- Alta Marincowitz Deck (58)
Loading flashcards...
1
Q

Waar, dink jy, het die spreker se ouma gebly? Motiveer jou antwoord.

A

Op n plaas “wye vlaktes”.

2
Q

Watter tegnologie het in ouma se tyd bestaan?

A

Landlyn telefone.

3
Q

Wat moes ouma doen om kennis op te doen?

A

Sy moes dit in boeke vind.

4
Q

Waar, dink jy, het die spreker se ma gebly? Motiveer jou antwoord.

A

Op in plattelandse dorp “ruim erf”. Dorpie. Ruim erf en niggies in die stad het gaan fliek en sy kon nie.

5
Q

Wat het ma gedoen vir vermaak?

A

Sy het TV gekyk.

6
Q

Waarom het ma begin droom om deur die wereld te reis?

A

Deur TV te kyk het sy in aanraking gekom met ander werelddele en mense. Die televisie het die wêrelkd vir haar oopgemaak.

7
Q

Wat het ma begin gebruik om met ander mense to kommunikeer?

A

Die selfoon.

8
Q

Watter spandeer die spreker die meeste van haar tyd?

A

In haar slaapkamer.

9
Q

Waarom kom die spreker nie meer buite nie?

A

Sy is altyd besig op haar rekenaar. Al haar vriende is aanlyn en sy kan die wêreld verken deur die internet.

10
Q

Hoe groot is die spreker se kamer?

A

Twaalf vierkante meter.

11
Q

Verduidelik die woord “duisligwekkend” in jou eie woorde.

A

Dit aan die moontlikhede van die Internet is baie -so groot dat dit jou duiselig laat voel.

Dit is soveel informasie dat dit jou ko laat draai, jy voel duselig, lighoofdig, dronk.

12
Q

Verduidelik hoe iemand klankloos kan klets.

A

Jy kommunikeer op Facebook, dear is geen klank nie. Hulle tik op ‘n sleutelbord en stuur teksboodskappe.

13
Q

Verduidelik die simboliek agter die tipografie van die gedig.(3)

A
  • Strofe 1- Is die kortste strofe en dit sluit aan by die eenvoud van die plaas. Dit bevat die langste versreels wat die wye vlaktes aandui.
  • Strofe 2- Kleiner en meer beknop soos die ruim erf
  • Strofe 3- langste strofe- dit dui die oorvloed van inligting aan. Die krimping van die versreels dui daarop het vinnig die wereld kleiner geword het weens tegnologie wat gieter geword het.
14
Q

Die wêreld het so klein geword

figuurlike betekenis –

A

idee van wêreld as globale dorpie. a.g.v. moderne tegnologie – internet & sosiale
netwerke – bly in kontak met n kliek van muis
Die graad waarin wêreld klein geword het

15
Q

Wat is die tema?

A

Moderne tegnologie maak impak op lewenswyse en kultuur van hedendaagse generasies. Die internet bring die wêreld tot in ons kamers.

16
Q

Wat is die stemming?

A

Lig, vermaaklik en informatief.

17
Q

Wat is die styl?

A

Styl: narratief / verhalend

18
Q

Watter woord in die eerste strofe dui aan dat die spreker se ouma-hulle baie vrugte op die plaas moes gehad het?

A

“boord”

19
Q

Wat was gedurende haar ouma se kinderjare die enigste bron waarin kennis opgesluit was?

A

Hulle het boeke gelees in hullabaloos soeke na kennis.

20
Q

Verduidelik kortliks die verskil tussen klets en gesels.

A

Klets is om onophoudelik oor klein en ombenullige dinge te praat; dit hou ook gewoonlik baie.

21
Q

Gee die korrekte Afrikaanse spelling vir “foun” en sê ook hoekom jy dink hierdie spelling (en uitspraak) gebruik word.

A

Foon is die korrekte Afrikaanse spelling.

22
Q

Waar het die spreker se ma waarskynlik grootgeword?

A

In ń plattelandse dorpie.

23
Q

Ons lees dat hulle ‘n “ruim erf” gehad het.

Wat beteken dit?
Wat was daar op die erf wat dit lekker vir kinders behoort te maak?

A

Hulle huis het op ń groot stuk grond staan.

Grasperk en twee bome.

24
Q

Haar ma het moontlik ook baie tyd binnenshuis deurgebring.

Met watter aktiwiteit het haar ma skynbaar baie tyd deurgebring?

A

TV gekyk

25
Q

Haar ma het moontlik ook baie tyd binnenshuis deurgebring.

Watter woord dui aan dat sy baie daardeur gefassineer was?

A

“Vasgenael”

26
Q

Haar ma het moontlik ook baie tyd binnenshuis deurgebring.

Watter nuwe wêreld het hierdie aktiwiteit vir haar ma oopgemaak?

A

Sy het in aanraking gem met ander wêrelddele en sense waarvan sy voorheen geen kennis gehad het nie.

27
Q

Haar ma het moontlik ook baie tyd binnenshuis deurgebring.

Watter drome het sy gevolg hiervan begin droom?

A

Sy het gedroom om self eendag na hierdie plekke toe te reis.

28
Q

Waar het die ma se niggies hulle naweke deurgebring?

A

In die fliek/bioskoop

29
Q

Hoekom, dink jy, kon haar ma nie dieselfde doen nie?

A

Die dorp waarin sy grootgeword het, het waarskynlik nie ń bioskoop gehad nie.

30
Q

Haar ma het gedurende haar kinderjare nuwe dinge leer ken.

Watter twee nuwe vorms van tegnologie het die spreker se ma eers op skool leer ken? Skryf net twee paslike woorde uit strofe 2 neer.

A

kassie en selfone

31
Q

Haar ma het gedurende haar kinderjare nuwe dinge leer ken.

Wat noem ons sulke nuwe woorde vir iets wat nie bestaan ​​nie?  Kies jou antwoord uit die volgende moontlikhede en skryf net die brief van die regte antwoord neer: 
A eufemismes
B argaismes 
C neologismes 
D sinonieme
A

C

32
Q

Verduidelik kortliks, maar volledig: “Ek klik met ‘n muis die wêreld tot in my huis”.

A

Daar slegs op die music te klik, kan jy toegang verkry tot enigiets in die wêreld.

33
Q

Terme het mettertyd verander.

In strofe 2 het ons van ‘n werf en bome gelees. Van watter werf en boom lees ons in die laaste strofe? Sê kortliks.

A

Ons lees van webwerwe waar ń mens inligting kan verkry. Ons lees van die advertensie- webwerf Gumtree waar ń mens produkte aanlyn kan bestel en aankope kan doen.

34
Q

Terme het mettertyd verander.

Van watter boeke het ons in die eerste strofe gelees, en van watter boek lees ons in die derde strofe?

A

In die eerste strofe, lees ons van boeke wat ń bron van inligting is. In die laaste strofe lees ons van Facebook waarop ń mens kan lees wat ander mense doen en waarop jy van jouself kan vertel.

35
Q

Wat beteken dit om jou gesig gedeeltelik te ontsnap?

A

Om meer van jouself bekend te maak, om die sluier oor persoonlike dinge van jou te lig (maar steeds party dinge geheim te hou)

36
Q

Die woord “kennis” verskyn in sowel strofe 1 as strofe 3.

Wat moes die spreker se ouma doen om kennis in die hande te kry?

A

Sy moes dit in boeke gaan soek.

37
Q

Die woord “kennis” verskyn in sowel strofe 1 as strofe 3.

Wat doen haar kleindogter nou as sy kennis wil kom?

A

Sy druk net ń knoppie op haar rekenaarmuis.

38
Q

Die lyk van die huidige generasie nie so ‘n groot begeerte het om te reis soos die vorige generasie nie. Hoekom, dink jy, is dit so?

A

Dis nie meer vir hulle nodig om self na ń plek.

39
Q

Die drie generasies het die verskillende kommunikasie-instrumente gebruik om kontak te maak.

Watter instrument het die ouma gebruik?
Watter instrument het die ma waarskynlik gebruik?
Watter instrument gebruik die spreker nou?

A

Die telefoon
Die selfoon
Die rekenaar/internet/Facebook

40
Q

Verduidelik kortliks wat jy onder ‘n ieder en elk verstaan.

A

Alle mense

41
Q

Volgens die spreker is die moontlikhede wat die internet bied, baie groot. Op watter twee maniere probeer sy aantoon hoe groot dit is?

A

Die woord “groot” reword met hoof letters geskryf. Die word “duiseligwekkend” word gebruik om te beskryf hoe groot dit is.

42
Q

Ons vind die twee kontraswoorde “groot” en “klein” in die laaste strofe.

Wat is, volgens dié strofe, groot?

A

Die moontlikhede wat tegnologie bied.

43
Q

Ons vind die twee kontraswoorde “groot” en “klein” in die laaste strofe.

Wat het, volgens dié strofe, baie klein geword?

A

Die ruimte wat benodig word om hierdie tegnologie te gebruik.

44
Q

As die spreker se kamer 3 meter wyd is, hoe lank is die kamer dan?

A

4 meter

45
Q

Dink jy dat ‘n kamer van daardie grootte klein, groot of gemiddeld is?

A

Dis ń gemiddelde grotto vir ń slaapkamer.

46
Q

Haal u antwoord vir hierdie vraag uit die gedagte aan: Hoe groot is die spreker se

leefruimte
leefwêreld?

A

“twaalf vierkante meter”

“duiseligwekkend GROOT”

47
Q

Die titel van die gedig is “Die wêreld het so klein geword”. Verduidelik hierdie titel deur die lengte van die versreëls in die verskillende strofes wat bespreek word.

A

Die eerste strofe se versreëls is die langste; die tweede strofe se versreëls is medium-lank; die derde strofe se versreëls word al korter totdat daar uiteindelik slegs ń enkele woord in die laaste reël staan.

48
Q

Tot watter gevolgtrekking kom die spreker aan die einde van hierdie gedig? Voltooi die volgende sin: Hoe groter die mens se kennis- en ervaringswêreld word, hoe ____.

A

ruimte geword

49
Q

Verduidelik die vreemde tipografie van die laaste strofe.

A

Die laaste strofe begin aanvanklik met medium-lang versreëls. Van die middel van die strofe af, krimp die versreëls egter vinnig totdat dit aan die eindep van die strofe slegs uit ń enkele woord bestaan. Dit dui daarop hoe vinnig die wêreld.

50
Q

Gee drie voorbeelde van binnerym uit die gedig.

A

Lees boeke in hul soeke na kennis

Ek klik met ń muis die wereld tot in my huis

Gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en kuier

51
Q

Haal ‘n sinoniem vir die woord “dadelik” uit die laaste strofe aan.

A

Onmiddelik

52
Q

Wat is die funksie van enjambement in die laaste 7 reëls? Sê kortliks

A

Dit versnel die tempo van die gedig. Hierdie sneller tempo dui aan hoe vinnig tegnologie in die laaste tyd ontwikkel het.

53
Q

Dink jy tegnologle het ons lewens vergemaklik of gekompliseer? Motiveer kortliks jou siening.

A

Hierdie is ń oop vraag en leerders kan hul eie menings gee. ń Goeie motivering van hul sienings is noodsaaklik.

54
Q

Op watter manier word daar in die eerste en laaste strofes gedeel?

A

Die spreker se ouma het groente uit die vrugteboord met maats gedeel en sy het nuusgebeure op die plaastelefoon.

55
Q

Gee ‘n moontlike rede hoekom die woord “duiselingwekkend” vir die laaste lettergreep afgebreek woord en oorloop in die volgende versreël in.

A

Dis moontlik ter wille van die tipografie omdat die versreëls nou vinnig korter word.

56
Q

Groot en klein woord in hierdie gedig, en veral in die laaste strofe, gekontrasteer. Verduidelik wat as groot en wat as klein gebruik word.

A

Rekenaartegnologie

57
Q

Gee ‘n voorbeeld van die volgende uit die laaste strofe:
onomatopee
alliterasie

A

klik

“ klankloos klets en kuier “

58
Q

Skryf “twaalf vierkante meter” as ‘n wiskundige begrip uit.

A

12 m^2