Film tegnieke Flashcards
(43 cards)
Komposisie (5)
- Die spelers
- Die fokus
- Mise-en-Scene
- Voorgrond en Agtergrond
- Beligting
Toneel
Scene
Uitersnabyskoot
Dit wys net n deel van die karakter se liggaam en geen agtergrond nie.
Nabyskoot
Wys slegs die kop en skouers van n karakter of n spesifieke voorwerp, met geen of min agtergrond.
Mediumskoot
Wys die karakter se kop en bolyf; meer agtergrond is sigbaar.
Volskoot
Die karakter se hele lyf is sigbaar binne die raam.
Tweeskoot
n Skoot met 2 karakters in die raam.
Vestigingskoot
Die agtergrond en instelling is die fokus.
Drieskoot
n Skoot met 3 karakters in die raam.
Wyeskoot
Wys die karakters en beklemtoon die agtergrond. Fokus soms net op die grond.
Oogpuntskoot
Wys n toneel vanuit die perspektief van n spesifieke karakter.
Oor-die-skouerskoot
n Skoot wat vaan bo af geneem is.
Hoehoekskoot
Die karakter word van bo af gewys.
Laehoekskoot
Die karakter word van onder af gewys.
Uitersnabyskoot (funksie)
Dramaties, trek die kyker se aandag na fyn detail.
Nabyskoot (funksie)
Spesifieke detail soos gesiguitdrukkings, emosies of gedagtes.
Mediumskoot (funksie)
Spesifieke detail soos gesiguitdrukkings,bewegings of lyftaal.
Tweeskoot (funksie)
Karakterising
Drieskoot (funksie)
Karakterising
Wyeskoot (funksie)
Wys die karakter in verhouding tot die ruimte.
Oogpuntskoot (funksie)
Die kyker sien ander karakters of voorwerpe deur die oe van n spesifieke karakter. Dit skep spanning.
Oor-die-skouerskoot (funksie)
Karakterising
Oorhoofse skoot (funksie)
Dit maak die karakter onbelangrik of magteloos.
Hoehoekskoot (funksie)
Die hoë hoek laat die onderwerp swak, kwesbaar, weerloos, minderwaardig en moontlik in gevaar lyk.