E-elektriese stroombane Flashcards Preview

Skeinat (Fisika) > E-elektriese stroombane > Flashcards

Flashcards in E-elektriese stroombane Deck (5)
Loading flashcards...
1

Definisie

Potensiaalverskil [Volts]

Die werk gedoen per eenheid positiewe lading.

2

Definisie

Stroom (I)

Tempo van die vloei van lading.
Gemeet in Ameter

3

Ohm se wet

Stroom deur n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleier oor konstante temperatuur.

4

Definisie

Weerstand ( R)

N Materiaal se weerstand teen die vloei van elektriese stroom.
Gemeet in Ohm

5

Definisie

emk

Die totale energie verskaf per coulomb lading deur die sel.
Gemeet in Volts