Gesondheid en Veiligheid Flashcards

(18 cards)

1
Q

Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) .

A

Misie: die bereiking van die hoogste moontlike vlak van gesondheid vir alle mense”

Hoofdoelwitte van die WGO:
om gesondheid wêreldwyd te bevorder.
om siektes te voorkom en te beheer.
om internasionale gesondheidsriglyne te bevorder.
ondersteuning bied vir lande wat in n noodtoestand is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gesondheidsertifikate.

A

Dit is n dokument wat deur n gesondheidsoutoriteit uitgereik en onderteken word.

Dit bevestig dat die persoon di enenting ontvang het.

Een voorsorgmaatreël wat toeriste kan tref is om nodige inentings te kry voordat hulle n land besoek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Reisklinieke.

A

Hulle voorsien in die reisgesondheidsbehoeftes van plaaslike en buitelandse teoriste.

Reisklinieke bevredig hierdie behoefte deur:

gratis advies oor hoërisiko gebiede.
internasionale inenting sertifikate.
voorkomende medikasie.
entstowwe vir alle inentings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Inentings.

A

Inentingsprogram moet ten minste ses weke voor vetrektyd begin.

Verpligte inentings:
word afgedwing
toegang tot n land kan geweier word indien die gesondheidsertifikaat nie bewys dat die inenting gekry is nie.

Aanbevole inentings:
word nie afgedwing nie, maar aanbeveel.
word deur die land besluit en hang af van die risikovlak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Voorsorgmaatreëls wanneer na n hoë-risiko gebied gereis word.

A

Malaria:
Dodelike siekte wat deur n muskiet oorgedra word - geen inentings.

spuit slaapplek met muskietafweerder.
slaap onder n muskietnet.
dra klere wat die liggaam soveel as moontlik bedek.

Bilharzia:
Veroorsaak deur parasiete wat varswater besmet - word behandel met medikasie.

vermy dit om in damme of riviere te swem.
drink slegs gekookte water.
droog vinnig en deeglik af met n handdoek.

Cholera:
Word veroorsaak deur die besmetting van voedsel en water - entstof is beskikbaar.

drink slegs gekookte water.
swem slegs in swebaddens met chloor.
moenie enige rou vis of kos van die straat af eet nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verpligte inentings vir geelkoors.

A

Virusinfeksie wat deur muskiete versprei word.

Gesondheidsertifikaat word vereis van alle toeriste ouer as een jaar wat tussen Afrika en Suid-Amerika reis.
Die sertifikaat is 10 jaar lank geldig.
Toegang tot n land kan geweier word indien die sertifikaat nie geldig is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die risiko van TB en MIV/Vigs vir inkomende toeriste.

A

Toeriste het n groter isiko om dit op te doen wanneer hulle reis omdat:

hulle in nader kontak met mense kom.
meer riskante gedrag as wat daar tuis sou wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Risiko van TB.

A

Gedrag wat TB veroorsaak:

om gebruik te maak van oorvol openbare vervoer en verblyf.
om oorvol omgewings in te tree.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Risiko van MIV/Vigs.

A

Gedrag van dit veroorsaak:

betrokke is by onveilige seks.
alkohol of dwelmisbruik wat hul oordeel kan belemmer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Aanbevole gesondheidsmaatreëls vir besoeke aan hoërisiko gebiede.

A

Die WGO aanbeveel 6 algemene gesondheidsreëls:

insekte - hou afweermiddels en medikasie byderhand.
inname - drink gebotelde water en eet onbesmette kos.
indiskresie - voorkom MIV en Vigs.
beserings - neem n noodhulpkissie saam.
indompeling - moenie in riviere en damme swem nie.
versekering - gebruik voorkomende medisyne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Toerisme Veiligheidsinisiatief (TSI).

A

Program vir misdaadvoorkoming en ondersteuning vir slagoffers.

Deur saam te werk kan die vennote in die bedryf:
inligting deel wat kan lei tot arrestasie.
verseker dat misdaadslagoffers goed geondersteun word.
beter begrip vorm van hoe en waar misdaad die veiligheid van toeriste beïnvloed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Redes waarom die veiligheid van toeriste in SA belangrik is.

A

Toeriste moet in onbekende omgewings kan veilig voel.
Die reis sal genotvol wees wanneer die toeris veilig voel.
Om veilig te voel, vergoed vir taalprobleme en kultuurverskille.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Algemene veiligheidsmaatreëls vir toeriste.

A

Toeriste is meer kwesbaar vir misdaad verwante kwessies omdat:

hulle maklik geïdentifiseer word omdat hulle kameras by hulle het.
meer onspanne is en minder bewus van di eomstandighede.
nie altyd die plaaslike taal kan praat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Veiligheidsmaatreëls vir reis per motor.

A

Beplan die roete vooraf sodat jy nie verdwaal nie.
Hou n padkaart byderhand.
Hou belangrike foonnommers byderhand.
Wees op die uitkyk vir diere op die pad.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Veiligheidsmaatreëls in hotelkamers.

A

Aanvaar slegs hulp van hotelpersoneel.
Bêre waardevolle items in n kluis.
Sluit die deur terwyl jy in die kamer is en wanneer jy uitgaan.
Kyk eer swie klop voordat jy oopmaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Veiligheidsmaatreëls in openbare pelkke en op straat.

A

Vermy die dra van duur joeweluursware en selfone.
Verruil geld by die bank of hotel, nie op straat nie.
Loop in groepe rond.
Vermy onveilige gebiede.

16
Q

Veiligheidsmaatreëls by die lughawe.

A

Maak seker jou bagasie is behoorlik gesluit.
Moenie waardevolle items in ingehandige begasie plaas nie.
Bly waaksaam.
Moenie bagasie alleen laat nie.

17
Q

Veiligheidsmaatreëls vir saans uitgaan.

A

Vermy dit om saans uit te gaan.
Vermy afgeleë en verlate plekke.
Moenie alleen loop nie.
Moenie op jou selfoon praat terwyl jy alleen loop nie.