Mengsels Flashcards
(26 cards)
Wat is ‘n mengsel?
2 of meer verskillende stowwe wat met mekaar gemeng is
Wat noem ‘n mens 2 of meer verskillende stowwe wat met mekaar gemeng is?
‘n Mengsel
Wat beteken sigbaar?
Kan gesien word
Wat noem ‘n mens iets wat nie gesien kan word nie?
Onsigbaar
Waaruit bestaan ‘n mengsel?
2 of meer verskillende stowwe of materiaal (vaste,vloei of gas) wat sigbaar om onsigbaar kan wees
Wat is ‘n voorbeeld van twee sigbare vaste stowwe wat jy kan meng?
Teeblare en suiker
Sand en sement
Wat is n voorbeeld van’n vaste stof wat sigbaar is wat jy kan meng met ‘n vloeistof?
Sand in water
Wat is ‘n voorbeeld van ‘n onsigbare vastestof wat jy met water kan meng?
Suiker
Sout
Noem ‘n voorbeeld van twee vloeistowwe wat jy meng, een word onsigbaar en een bly sigbaar.
Water en sap
Watse stowwe kan mens maklik skei?
Stowwe wat sigbaar is
Noem 4 metodes wat jy kan gebruik om mengsels te skei:
Handsortering
Sif met ‘n sif
Afsak en oorgiet
Filtering
Beskryf handsortering:
Om fisies met die hande een materiaal uit te haal
en te skei van die ander materiaal
Watse mengsels kan deur handsortering geskei word?
Bone en grondboontjies
Beskryf hoe handsortering werk:
Gooi mengsel op koerant papier
Gebruik vingers/knyptangetjie
Kies en skei een materiaal van die ander
Wat noem ‘n mens dit as jy fisies bone en grondboontjies in ‘n mengsel van mekaar skei?
Handsortering
Wat beteken sif met ‘n sif?
Mengsel word deur ‘n sif gegooi
om kleiner vaste stowwe te skei
van groter dele
Watse metode kan jy gebruik om sand en sout van mekaar te skei?
Sif met ‘n sif
Hoe werk dit as jy ‘n mengsel skei deur ‘n sif te gebruik?
Gooi mengsel deur sif
Skud sif sodat kleiner deeltjies deurval
Groter dele bly agter in sif
Beskryf wat “afsak en oorgiet” beteken:
Om ‘n mengsel te laat staan todat dit
SELF skei
Hoe werk “afsak en oorgiet”?
Roer ‘n mengsel
Laat mengsel staan todat twee materiale skei
Gooi versigtig die boonste materiaal af om dit van onderste materiaal te skei
Noem ‘n voorbeeld van ‘n mengsel wat jy kan skei deur “afsak en oorgiet”
Olie en water
Watse metode sal jy gebruik om suiker en ‘n teeblare van mekaar te skei?
Sif
Wat noem jy dit as jy ‘n mengsel skei deur dit deur ‘n papier te gooi?
Filtrering
Wat is Filtrering
As jy ‘n mengsel skei deur dit deur ‘n filtreerpapier te gooi. Vaste stowwe sal agterbly en vloeistof sal deur loop.