Tempo van oplossings Flashcards
(9 cards)
Wat is die oplos tempo van ‘n oplossing?
die spoed waarteen ‘n oplosbare stof oplos
Wat noem mens die spoed waarteen ‘n oplosbare stof oplos
Die oplos-tempo
Watse faktore bepaal die oplos-tempo van ‘n oplossing?
Temperatuur
Of jy dit roer of skud
Die grootte van die korrels van die oplosbare stof
Sal stowwe vinniger of stadiger oplos in warm water?
Vinniger
Hoekom is die oplos tempo vinniger met hoër temperatuur?
Meer spasies tussen die deeltjies van bv warm water wat beteken meer plek vir oplosbare stof om op te los
Wanneer is die oplos tempo vinniger, as jy oplossing skud of roer?
Roer
Hoe bepaal korrel grootte die tempo van ‘n oplossing?
Hoe groter die korrel hoe stadiger die oplossing
Noem drie faktore wat sal maak dat ‘n oplosbare stof Vinnig oplos in ‘n oplossing:
Hoe/warm temperatuur
Roer
Kleiner korrelgrootte
Noem 3 faktore wat sal maak dat ‘n oplosbare stof stadig oplos in ‘n oplosmiddel:
Kouer temperatuur
Skud
Grooter korrelgrootte