Oplossings, oplosbare en onoplosbare stowwe en versadigde oplossings Flashcards

(23 cards)

1
Q

Wat is ‘n oplossing?

A

‘n Mengsel van ‘n vaste stof en ‘n vloeistof
waar die VASTE stof die spasies tussen die deeltjies vul.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is oplos?

A

Die proses om ‘n vaste stof met ‘n vloeistof te meng totdat die vaste stof deel is van die vloeistof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Is ‘n vaste stof wat opgelos het nog sigbaar nadat dit gemeng is?

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat noem ‘n mens die proses om ‘n vaste stof met ‘n vloeistof te meng totdat die vaste stof deel is van die vloeistof

A

Oplos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat noem ons ‘n mengsel van ‘n vaste stof en ‘n vloeistof
waar die VASTE stof die spasies tussen die deeltjies vul.

A

Oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wanneer is ‘n vaste stof oplosbaar?

A

As hy kan oplos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is ‘n onoplosbare stof?

A

Vaste stof wat nie kan oplos nie - steeds sigbaar nadat die stowwe gemeng het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ‘n oplosmiddel?

A

Die VLOEISTOF waarin ‘n stof kan oplos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wanneer is ‘n oplossing versadig?

A

As die oplossing geen plek meer het vir deeltjies van die oplosbare stof nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem ‘n voorbeeld van ‘n oplossing:

A

Sout (vaste) meng met water (vloeistof) todat sout die spasies tussen die deeltjies vul en onsigbaar word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die belangrikste eienskap van ‘n oplossing?

A

Die oplossing lyk dieselfde wat beteken dat die vaste stof onsigbaar raak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat beteken smelting?

A

Die proses waar hitte word gebruik om ‘n vaste stof te verander in ‘n vloeistof?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die verskil tussen ‘n oplossing en smelting?

A

Oplossing: meng vaste stof met vloeistof todat vaste stof spasies tussen deeltjies vul en onsigbaar raak
Smelting: gebruik hitte om vaste stof te verander na ‘n vloeistof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat noem ‘n mens die proses waar hitte gebruik word om ‘n vaste stof na ‘n vloeistof te verander

A

Smelting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem ‘n voorbeeld van smelting:

A

Kers wat brand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

In seewater, wat is die oplosmiddel, oplossing en die oplosbare stof?

A

Sout = vaste stof:oplospare stof
Water= vloeistof: oplosmiddel
Soutwater= mengsel:oplossing

17
Q

Hoe kan jy soutwater (see) skei?

A

Hitte van die son veroorsaak verdamping van water
Sout bly agter

18
Q

Noem ‘n voorbeeld van versadigde oplossing:

A

gaskoeldrank - soms tot 10 teelepels suiker in 355 ml

19
Q

Noem ‘n voorbeeld van ‘n versadigde oplossing in die natuur:

A

Dooi see wat grens aan Israel en Jordanie
Water verdamp agv hitte en sout bly agter
Meer water veroorsaak dieselfde proses
Tans = versadig, kan nie meer sout in water oplos nie

20
Q

Noem voorbeelde van onoplosbare stowwe:

21
Q

Noem voorbeelde van onoplosbare stowwe wat waterbesoedeling veroorsaak:

A

Gemors soos plastieksakke, blikkies

22
Q

Wat is die universele oplosmiddel?

23
Q

Hoekom is water ‘n universele oplosmiddel?

A

Verskillende stowwe kan in water oplos