Voedselwebbe Flashcards
(9 cards)
Wat is ‘n voedselweb?
Baie voedselkettings wat geskakel is met mekaar en die voedingsverhoudings tussen plante en diere te beskryf
Baie voedselkettings wat geskakel is met mekaar en die voedingsverhoudings tussen plante en diere te beskryf, word wat genoem?
Voedselweb
Wat is ‘n “produsent”?
‘n Plant wat sy eie voedsel maak
Wat noem mens ‘n Plant wat sy eie voedsel maak
‘n Produsent
Wat is ‘n verbruiker in ‘n voedselweb?
‘n Dier wat leef van plante of ander diere wat plante geeet het
Wat noem mens ‘n dier wat leef van plante?
‘n Verbruiker
Wat is ‘n ontbinder in ‘n voedselweb?
Enige mikro-organisme wat dooie plante en diere afbreek
Wat noem mens ‘n mikro-organisme wat dooie plante en diere afbreek
‘n Ontbinder
Noem voorbeelde van ontbinders:
Bakterië
Skimmel
Fungi