Waterbesoedeling Flashcards

(14 cards)

1
Q

Noem 3 bedreigings vir water:

A

Onoplosbare stowwe soos olie = oliebesoedeling
Oplosbare stowwe soos kunsmis = waterbesoedeling
Lewende kieme=infeksies en siekte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom is olie sleg vir water?

A

Kan nie oplos in water nie
Versprei as ‘n dun laag bo-op water
Maak diere en plantegroei dood wat rivier nodig het vir water
Maak water ondrinkbaar
Onmoontlik om al die olie te verwyder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe werk oliebesoedeling?

A

Kan nie oplos in water nie
Versprei as ‘n dun laag bo-op water
Maak diere en plantegroei dood wat rivier nodig het vir water
Maak water ondrinkbaar
Onmoontlik om al die olie te verwyder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe kan ons waterbesoedeling met onoplosbare stowwe voorkom? (Voorkoming)

A

Moenie vullis strooi nie
Moenie olie by drein af gooi nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat kan ons doen as daar onoplosbare stowwe in water is wat die water besoedel? (Aksie)

A

Verwyder onoplosbare stowwe (plastiek, glas) met die hand
Organiseer skoonmaakpogings om riviere goed skoon te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Kan ‘n mens onplosbare stowwe uit water verwyder?

A

Nee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe veroorsaak oplosbare stowwe waterbesoedeling?

A

Los op in water
Onmoontlik om te verwyder
Maak water ondrinkbaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem voorbeelde van oplosbare stowwe wat waterbesoedeling kan veroorsaak:

A

Kunsmis
Plaagdoders
Chemikalieë
Seeppoeier
Seep

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die uitwerking van besmeting op riviere?

A

Oplosbare stowwe soos kunsmis en plaagdoders vergiftig die water
Niks kan in water lewe nie
Veroorsaak eutrofikasie
Alge maak water groen
Niks anders behalwe alge groei in water nie
Water = ondrinkbaar
Alge skei gif af en maak water giftig
Alge gaan dood, sak na onder en gebruik al die suurstof in rivier op - niks anders kan daar lewe nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe kan ons waterbesoedeling met oplosbare stowwe voorkom?

A

Gebruik minder seep en waspoeier
Gebruik minder kunsmis in tuine
Moenie plaagdoders en onkruiddoders in tuine gebruik nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is kieme?

A

Lewende wesens wat siektes veroorsaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waar kry ‘n mens die diaree-kiem baie?

A

Plekke waar daar nie ordentlike spoeltoilette is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die infeksiesiklus van die diaree-kiem?

A

Nie oordentlike spoeltoilette nie
Riool beland in rivier

Mense drink die water van die rivier of kinders speel in water

Mense kry diarree.
Ouer mense en kinders kan sterf van siekte

Weer terug by riool beland in water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe kan ons diarree voorkom?

A

Maak gebreekte toilette reg
Was jou hande met seep voor jy eet
Moenie besoedelde water drink of daarin speel nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly