Onderwereld Flashcards
(20 cards)
Wat beteken onderwereld?
Die wêreld van kriminele
Wat is die stemming/toon van onderwereld?
Die toon of stemming in Onderwêreld is gespanne
Wat is die hoofruimte van die roman?
Lawson Kollege
Wat is ‘hackers’ in Afrikaans?
Kuberkrakers
‘n Derdepersoonsverteller word ook ‘n
alomteenwoordige verteller.
‘n Ek-spreker is ook ‘n
eerstepersoonverteller
Wat is uiterlike konflik?
Dit is wanneer karakters baklei.
Wie is die antagonis in Onderwereld?
Eckardt Wilken.
Wat is intrige?
Plot
Wat is motief?
Dit is elemente wat regdeur die roman herhaaldelik (repeatedly) voorkom
Opposite in Afrikaans
Teenoorgestelde
Curious in Afrikaans
Nuuskierig
Eckardt se kuberkraker naam?
Ekk-0
Disappearance
Verdywning
Naam motiewe
Eggo,
Lawson Kollege characteristics
Drakenberge, seunskool, beste skool, super rykes, lang waglys, Dr alec pienaar
Wie is Boggom?
Mnr Bill Eden (die wiskunde onderwyser)
Wie is die skoolhoof?
Dr Alec Pienaar
Wie is die volgende skoolhoof?
Mr Anderson