Die drie toestandewaarin materie voorkom Flashcards
(3 cards)
1
Q
Wat is die deeltjiemodel van vaste stowwe?
A
Deeltjies is styf teen mekaar gepak.
Ile vibreer op hul plek en beweeg nie rond nie.
Hulle vorm behou hul vorm.
2
Q
Wat is die deeltjiemodel van vloeistowwe?
A
Deeltjies is naby mekaar, maar kan oor mekaar beweeg.
Hulle pas by die vorm van hul houer.
Vloeistowwe kan vloei.
3
Q
Wat is die deeltjiemodel van gasse?
A
Deeltjies is ver van mekaar af.
Hulle beweeg vinnig in alle rigtings.
Hulle vul enige beskikbare ruimte.