Skeiding Van Mengsels Flashcards

(14 cards)

1
Q

Wat is sif?

A

’n Skeidingsmetode wat gebruik word om vaste stowwe van verskillende groottes te skei met behulp van ’n sif.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is filtrasie?

A

’n Skeidingsmetode waar ‘n mengsel deur filterpapier gegooi word om soliede deeltjies (residu) van vloeistof (filtraat) te skei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter toerusting word gebruik by filtrasie?

A

Filterpapier, tregter, glasbeker of erlenmeyerfles.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is distillasie?

A

’n Skeidingstegniek wat gebruik word om ’n vloeistof van ’n oplossing te skei deur verdamping en kondensasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarvoor gebruik ons distillasie?

A

Om soutwater in varswater te verander of alkohol van water te skei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die dele van ’n distillasie-apparaat.

A

Distilleerfles, termometer, kondensator (met koue water), ontvangs fles (vir distillaat).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Skets vir filtering…..

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Skets vir distillering….

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die stappe in die distillasieproses?

A
  1. Verhit die mengsel in die distilleerfles – die vloeistof begin kook.
    1. Die damp beweeg deur die kondensator, waar dit afgekoel word met koue water.
    2. Die damp kondenseer weer in vloeistofvorm.
    3. Die distillaat (skoon vloeistof) word versamel in ’n ontvangsfles.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die stappe in die filtrasieproses?

A
  1. Giet die mengsel in ’n tregter met filterpapier.
    1. Die residu (vaste stof) bly agter op die filterpapier.
    2. Die filtraat (vloeistof) loop deur en word versamel in die glasbeker of fles.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is magnetiese skeiding?

A

’n Skeidingsmetode wat gebruik word om magnetiese materiale van nie-magnetiese materiale te skei met ’n magneet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe werk magnetiese skeiding?

A

Magnetiese materiale (bv. ystervylsels) word deur ’n magneet aangetrek en geskei van nie-magnetiese materiale (bv. sand).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waar word magnetiese skeiding gebruik?

A

In herwinning, mynbou en industriële prosesse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem ’n voorbeeld van magnetiese skeiding.

A

Die skeiding van ystervylsels van sand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly