Smake En Stowwe Flashcards
(7 cards)
Wat help ons om verskillende smake te identifiseer?
Ons sintuie, veral die tong, en smaakknoppies op die tong.
Noem die vier basiese smake wat mense kan proe.
Soet, suur, bitter en sout.
Wat is die vyfde smaak wat mense kan proe?
Umani (umami) – ’n smaak wat in proteïenryke kosse voorkom.
Wat is die funksie van smaakknoppies op die tong?
Hulle help om verskillende smake te identifiseer en kosse van mekaar te onderskei.
Hoekom is dit belangrik om smake te herken?
Dit help ons om te weet of voedsel geskik is om te eet.
Waar op die tong word die vier basise smake waargeneem?
• Soet – voor op die tong
• Suur – kante van die tong
• Sout – voorste kante
• Bitter – agter op die tong
Wat is die vier basise smake en gee voorbeelde?
• Soet – bv. suiker, sjokolade
• Suur – bv. suurlemoen, asyn
• Bitter – bv. koffie, groen tee
• Sout – bv. sout, skyfies