Wat is materie? Flashcards
(6 cards)
1
Q
Wat is materie?
A
Materie is alles om ons wat uit molekules of partikels bestaan.
2
Q
Waaruit bestaan molekules of partikels?
A
Uit atome wat nie met die oog gesien kan word nie.
3
Q
Noem voorbeelde van materie.
A
Kos, water, die skerm van ’n slimfoon, plastiek van ’n rugbybal.
4
Q
Hoe is atome in verskillende materiale gerangskik?
A
Hulle kan styf gepak wees, oor mekaar beweeg of ver van mekaar af beweeg.
5
Q
Watter twee eienskappe het alle materie?
A
Materie het massa en beslaan ruimte.
6
Q
Hoekom kan materie gemeet word?
A
Omdat dit massa het en ruimte beslaan.