Sure, basisse en neutrale stowwe Flashcards

(11 cards)

1
Q

Wat is die betekenis van ‘Soet’?

A

’n Aangename smaak, bv. suiker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die betekenis van ‘Suur’?

A

’n Skerp, bytende smaak, bv. asyn, suurlemoen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die betekenis van ‘Bitter’?

A

’n Skerp, onsmaaklike smaak, bv. lemoenskil, koffie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die betekenis van ‘Sout’?

A

’n Skerp, pikante smaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die betekenis van ‘Suur stof’?

A

’n Stof wat nie ’n basis of ’n neutrale stof is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die betekenis van ‘Basis stof’?

A

’n Stof wat nie ’n suur of neutrale stof is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die betekenis van ‘Neutrale stof’?

A

’n Stof wat nie ’n suur of ’n basis is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die betekenis van ‘Vretende stof’?

A

’n Stof wat ’n ander stof kan vernietig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die betekenis van ‘Alkalie’?

A

’n Oplosbare basis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die betekenis van ‘Aanwysers’?

A

Stowwe wat die teenwoordigheid van ’n suur of basis aandui, bv. indikator soos lakmoespapier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die betekenis van ‘Lakmoespapier’?

A

’n Indikator wat gebruik word om die teenwoordigheid van ’n suur of basis te identifiseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly