Orde En Groepeering Van Periodieke Tabel Flashcards

(17 cards)

1
Q

Watter drie hoofgroepe van elemente bestaan daar?

A

Metale, nie-metale en semi-metale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ’n eienskap van metale?

A

Metale is blink, smeebaar, rekbaar en goeie geleiers van hitte en elektrisiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem ’n eienskap van nie-metale.

A

Nie-metale is bros, swak geleiers en nie blink nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is semi-metale?

A

Semi-metale het eienskappe van beide metale en nie-metale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die atoomgetal?

A

Die atoomgetal is die aantal protone in die kern van ‘n atoom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarvoor staan die simbool op die Periodieke Tabel?

A

Dit is die kort weergawe van die element se naam, bv. Mg vir Magnesium.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat dui die atoomnaam aan?

A

Die volledige naam van die element, soos Magnesium of Helium.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat wys die getal bo die simbool op die tabel?

A

Dit is die atoomgetal – dit sê vir ons hoeveel protone die atoom het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Skets van hoe element op periodieke table voor kom……….byskrifte.
Atoomgetal
Atoomnaam
Simbool
Proton

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe word elke element op die Periodieke Tabel uniek geïdentifiseer?

A

Deur sy naam, simbool, atoomgetal en posisie op die Periodieke Tabel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verander die eienskappe van ’n element op die Periodieke Tabel?

A

Nee, hulle bly konstant – metaal, nie-metaal of semi-metaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ’n verbinding?

A

Wanneer twee of meer verskillende atome verbind, vorm hulle ’n verbinding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem twee voorbeelde van verbindings.

A

Water (H₂O) en Koolstofdioksied (CO₂).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waar op die Periodieke Tabel word metale meestal gevind?

A

Aan die linkerkant en in die middel van die tabel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar op die Periodieke Tabel word nie-metale meestal gevind?

A

Aan die regterkant van die tabel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarom is waterstof ‘n uitsondering?

A

Hoewel dit links is, is dit ’n nie-metaal weens sy unieke eienskappe.

17
Q

Wat is semi-metale?

A

Elemente met eienskappe van beide metale en nie-metale.