Intensiewe Vorm Flashcards Preview

Afrikaans > Intensiewe Vorm > Flashcards

Flashcards in Intensiewe Vorm Deck (51):
1

Arm

Brandarm

2

Bekend

Wêreldbekkend

3

Beroemd

Wêreldberoemd

4

Bleek

Doodsbleek

5

Blind

Stokblind

6

Donker

Pikdonker

7

Dood

Morsdood

8

Dronk

Smoordronk

9

Dun

Plankdun (person)
Papierdun (thing)

10

Geel

Goudgeel

11

Gelukkig

Doodgelukkig

12

Glad

Spieëlglad

13

Groen

Grasgroen

14

Hard

Kliphard

15

Klein

Piepklein

16

Lelik

Skreeulelik

17

Lawendig

Springlawendig

18

Lig

Veerlig

19

Maer

Brandmaer

20

Mak

Hondmak

21

Nat

Papnat

22

Nodig

Broodnodig

23

Nuut

Splinternuut

24

Regop

Penregop

25

Reguit

Pylreguit

26

Rond

Koeëlrond

27

Ryk

Skatryk

28

Skoon

Silwerskoon (clean)
Beeldskoon (pretty)

29

Snel

Blitsnel

30

Soet

Suikersoet (sweat)
Straapsoet (good behavior)

31

Stil

Doodstil

32

Styf

Stokstyf

33

Toe

Bottoe

34

Vars

Neutvars (news)
Kraakvars (vegetables)

35

Vet

Spekvet

36

Vol

Stampvol (people)
Propvol (thing)

37

Warm

Vuurwarm

38

Goed

Doedgoed

39

Helder

Kristalhelder

40

Kwaad

Smoorkwaad

41

Lekker

Doodlekker

42

Lui

Vraklui

43

Sag

Papsag

44

Seker

Doodseker

45

Sout

Pekelsout

46

Suinig

Vraksuining

47

Swak

Doodswak

48

Verlief

Smoorverlief

49

Af

Morsaf

50

Doof

Stokdood

51

Graag

Dolgraag