Plantvoortplanting Flashcards Preview

Lewenswetenskappe > Plantvoortplanting > Flashcards

Flashcards in Plantvoortplanting Deck (15)
Loading flashcards...
1
Q

Voorbeelde van vegitatiewe voortplanting

A
  • Plantjies
  • Lopers
  • Steggies
  • Weefselkultuur
2
Q

Verduidelik plantjies uit lopers deur ‘n voorbeeld

A

Arbeiplante produseer lopers, wat nuwe plante produseer

3
Q

Verduidelik die rol van steggies by vegitatiewe voortplanting

A

Steggies kan van sekere plante gesny word.

Gegee die regte toestande, sal steggies ontwikkel en in nuwe plante ontwikkel.

4
Q

Verduidelik Weefselkultuur

A

Ons kan ‘n paar selle van ‘n plant neem en dit in heeltemal nuwe plante kweek.

Weefselkultuur is ‘n vorm van kloning.

5
Q

Noem die 4 dele van ‘n blom:

A
  1. Kelkblare
  2. Blomblare
  3. Meeldrade
  4. Vrugblare
6
Q

Die steriele dele van die blom:

A

Kelkblare en blomblare

7
Q

Die voortplantingsorgane van ‘n plant:

A

Meeldrade en vrugblare

8
Q

Waaruit bestaan die meeldrade

A

‘n Stingel - die helmdraad

‘n Eindstruktuur - die helmknop

9
Q

Waaruit bestaan die Vrugblaar

A
  • Ovarium in die basis
  • Lang nek - die styl
  • Taai struktuur aan die einde - die stigma
10
Q

Definieer:

Bestuiwing

A

Die oordra van stuifmeel vanaf die helmknop na die stigma.

11
Q

Verduidelik die proses van bestuiwing

A
  • As ‘n stuifmeelkorrel op die stigma land, produseer die stuifmeelkorrel‘n stuifmeelbuisie wat na die ovarium toe groei.
  • Dit sal spermselle naby die embriosak afskei, wat die eier sal bevrug, om ‘n sigoot te vorm.
  • Die sigoot ontwikkel in ‘n embrio binne-in die saad.
  • Die hele ovarium ontwikkel intussen in ‘n vrug.
12
Q

Die proses van dubbele bevrugting

A

Een sperm sal die eier bevrug en ‘n sigoot vorm.

Die ander sperm smelt saam met die twee polere kerns om die kern van die endosperm te vorm.

13
Q

Waaruit bestaan die helmknoppe?

A

Helmknoppe bevat mikrosporangia. Elke mikrosporangium bevat mikrosporosiete wat deur meiose verdeel en mikrospore produseer.

14
Q

Wat gebeur in die megasporangium?

A
  • Die megasporosiet verdeel deur meiose en produseer 4 megaspore.
  • Drie sterf
  • Die oorblywende megaspoor in elke saadknop vorm ‘n vroulike gametofiet (embriosak)
15
Q

Waar kom die megasporangium voor?

A

In die saadknop van die ovarium.