EBW_KW2 Flashcards
(10 cards)
Wat is `n inkomste?
Dit is die bedrag geld wat `n eienaar aan die besigheid leen om dit te kan begin
of
dit is die geld wat iemand verdien vir sy dienste aan iemand.
Wat is ekwiteit?
Die eienaar se belang in `n besigheid = dit wat hy ingesit het om die besigheid te kan begin
Wat is ‘n uitgawe?
dit is alle betaalings vir goedere en dienste wat ekwiteit verminder, want dit is vir jou ‘n las omdat jy dit moet betaal om jou besigheid aan die gang te hou.
soos water, krag, petrol ens
Wat is Bates?
Dit is eiendom wat ‘n sekere waarde het, daar is 2 soorte bates: vaste bates en Bedryfsbates
beskryf vaste bates?
bates wat nie vinnig vir kontant verkoop kan word nie en het `n lang lewensverwagting:
grond en gebou, voertuie en toerusting
beskryf bedryfsbates?
bates wat in kontant omgesit kan word, binne een jaar soos:
handelsvoorraad
debiteure
kontant in die till
Wie is ‘n debiteur?
Almal wat vir my geld skuld. Hulle het gekoop of dienste aanvaar sonder om te betaal.
Wie is `n krediteur?
Almal vir wie ek skuld of die besigheid skuld.
Vir dienste soos water, krag, selfoon wat ek nog moet betaal.
Beskryf wins?
wins is die geld wat`n besigheid maak nadat al die inkomstes ontvang is en die uitgawes afgetrek is.
Dit word ook die winsmarge genoem
Wat is `n verlies?
Wanneer die uitgawes van die besigheid meer is as die winste wat die besigheid verdien.
Inkomste-Uigawes=verlies